Ethiopian Airlines

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Ethiopian Airlines
የኢትዮጵያ አየር መንገድ
Ethiopian Airlines Logo.svg
IATA
ET
ICAO
ETH
Roepsein
ETHIOPIAN
Gestig Desember 21, 1945; 69 jaar gelede (1945-12-21)
Eerste vlug April 8, 1946; 69 jaar gelede (1946-04-08)
Hoofspil Bole Internasionale Lughawe
Lojaliteitsprogram ShebaMiles
Lughawesitkamer Cloud Nine Lounge
ShebaMiles Lounge
Alliansie Star Alliance
Vlootgrootte 62
Bestemmings 80 (Passasiers)
17 (Vrag)
Slagspreuk The New Spirit of Africa
Houermaatskappy Ethiopiese Regering (100%)
Hoofkantoor Bole International Airport, Addis Abeba, Ethiopië
Sleutelpersone Addisu Legesse (Voorsitter)
Tewolde Gebremariam (HUB)
Kassim Geressu (HFO)
Gobena Mikael (HHO)
Mesfin Tassew (HOO)
Omset Green Arrow Up Darker.svg ETB 33.815 miljard(FJ 2012)[1]
Netto inkomste Green Arrow Up Darker.svg ETB 1.049 miljard(FJ 2012)[1]
Netto wins Green Arrow Up Darker.svg ETB 2.031 miljard(FJ 2012)[2][3]
Totale bates Green Arrow Up Darker.svg ETB 26.368 miljard(FJ 2012)[1]
Aandelekapitaal Red Arrow Down.svg ETB  2.772 miljard(FJ 2012)[1]
Webtuiste www.ethiopianairlines.com

Ethiopian Airlines is Ethiopië se vlagdraer lugredery en word ten volle besit deur die land se regering. [4] Ethiopian Air Lines is gestig op 21 Desember 1945, sy bedrywighede het op 8 April 1946 begin en is uitgebrei met internasionale vlugte in 1951. Die firma word 'n aandeelmaatskappy in 1965, en sy naam verander van Ethiopië Air Lines na Ethiopian Airlines. Ethiopian is 'n lid van die International Air Transport Association sedert 1959 en van die African Airlines Association (AFRAA) sedert 1968. [5] Die lugredery is 'n Star Alliance-lid sedert Desember 2011.

Sy spilpunt [4] en hoofkantoor is by Bole Internasionale Lughawe in Addis Abeba, [6] vanwaar dit 'n netwerk van 76 passasiersbestemmings - 17 van hulle plaaslik - en 17 vragbestemmings bedien.[7] Ethiopian vlieg na meer bestemmings in Afrika as enige ander lugdiens. Dit is een van die vinnigsgroeiende maatskappye in die bedryf, [8] en is een van die grootste op die vasteland van Afrika. [9] Dit is ook een van die min winsgewende rederye in die Sub-Saharastreek [10]. Die lugredery se vragafdeling is bekroon as "The African Cargo Airline of the Year" vroeg in 2011. [11]

Bedryfstendense[wysig | wysig bron]

Die belangrikste tendense vir Ethiopian Airlines in onlangse jare word hier vertoon (teen die jaareinde op 30 Junie):

2003 2004 2005 2006 2007 2008 2009 2010 2011 2012 2013 2014
Omset (ETBm) 2,833 3,421 4,329 5,399 6,888 9,199 12,213 16,816 24,759 33,815 38,498 46,500
Netto Wins (ETBm) 277 231 310 134 130 508 1,345 1,626 1,232 1,025 2,054 3,150
Getal werknemers (30 Jun.) 4,321 4,513 4,632 4,960 4,715 4,896 5,007 5,555 6,286 6,559 7,000+
Getal passasiers (m) 1.12 1.23 1.56 1.76 2.10 2.50 2.81 3.15 3.73 4.64 5.23 6.00
Passasier lasfaktor (%) 61.6 63.1 68.4 64.1 63.8 70.3 70.5 72.0 71.5 72.2 71.6
Vrag vervoer (000e ton) 36 44 50 62 65 73 101 134 160 181 175 187
Getal vliegtuie (jaareinde) 28 29 26 29 33 35 36 41 51 48 58
Bronne [12] [12] [13] [14] [15] [16] [17] [18] [19] [1][20] [21][22]
[23]
*Pers-
berig

[24]
'n Ethiopian Airlines Boeing 757-200 in die ou kleurskema by Dubai Internasionale Lughawe in 2004.
'n Ethiopian Airlines Boeing 767-200ER kort voor landing te Dubai Internasionale Lughawe in 2006.

Verwysings[wysig | wysig bron]

  1. 1,0 1,1 1,2 1,3 1,4 "Ethiopian Airlines operating profit up 154% in FY2012", Centre for Aviation, 2013-8-6.
  2. Tadesse, Kirubel, "Ethiopian Airlines: Dreamliner Boosted Profits", 31 Augustus 2013. URL besoek op 8 September 2013.
  3. "Ethiopian Airlines CEO Credits Dreamliner Planes For Profits", 4 September 2013. URL besoek op 8 September 2013.
  4. 4,0 4,1 Ethiopian Airlines-profiel
  5. AFRAA
  6. Hoofkantoor by Bole Internasionale Lughawe
  7. "Ventures Africa"
  8. Ethiopian Airlines - Bringing the Dreamliner to Africa
  9. Ethiopian Airlines aims to become the largest carrier in Africa by 2025
  10. www.ethiopianairlines Argief
  11. Airlines distinguished with African Cargo Airline Award
  12. 12,0 12,1 Jaarverslag 2004”. Ethiopian Airlines. URL besoek op 3 Januarie 2013.
  13. Jaarverslag 2005”. Ethiopian Airlines. URL besoek op 3 Januarie 2013.
  14. Jaarverslag 2006”. Ethiopian Airlines. URL besoek op 3 Januarie 2013.
  15. Jaarverslag 2007”. Ethiopian Airlines. URL besoek op 3 Januarie 2013.
  16. Jaarverslag 2008”. Ethiopian Airlines. URL besoek op 3 Januarie 2013.
  17. Jaarverslag 2009”. Ethiopian Airlines. URL besoek op 3 Januarie 2013.
  18. Jaarverslag 2010”. Ethiopian Airlines. URL besoek op 3 Januarie 2013.
  19. Jaarverslag 2010-2011”. Centre for Aviation. 22 Maart 2012.
  20. Jaarverslag 2011-12”. Centre for Aviation.
  21. Dreamliner lauded as Ethiopian Air reports record profit”. USA Today. URL besoek op 29 October 2014.
  22. Ethiopian Airlines grows 13% in FY13; nine European points served”. anna.aero. URL besoek op 29 Oktober 2014.
  23. Jaarverslag 2013”. Ethiopian Airlines. URL besoek op 22 Januarie 2015.
  24. http://www.2merkato.com/news/alerts/3524-ethiopian-airlines-made-315-billion-birr-profit