Etienne Steyn

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Etienne Steyn
Geboortenaam Etienne Benjamin Steyn
Geboorte 24 November 1978
Germiston, Suid-Afrika
Beroep(e) Sanger, liedjieskrywer
Genre(s) Pop, rock, folk
Instrument(e) Stem
Aktiewe jare 2005 - nou
Uitgewer(s) AKA-rekords
Webwerf etiennesteyn.com
Portal.svg Musiekportaal

Etienne Steyn (gebore 24 November 1978 in Germiston) is 'n Afrikaanse sanger en liedjieskrywer. Storie Van My Hart, een van Steyn se eerste Afrikaanse liedjies, is in 2005 deur Laurika Rauch opgeneem. AKA Records het hom later genader waarna sy debuutalbum as solokunstenaar vrygestel is.[1]

Diskografie[wysig]

  • My Sonskyn (2010)
  • Bietjie Van My, 2007 EMI
  • Storie Van My Hart, 2005 KHULUMA[2]

Verwysings[wysig]

  1. Biografie, Huisgenoot-Tempo, besoek op 10 April 2010.
  2. Vetseun.co.za, besoek op 10 April 2010.

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]