Ethiopië

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Etiopië)
Spring na: navigasie, soek
Ethiopië
ye-Ītyōṗṗyā Fēdēralāwī Dīmōkrāsīyāwī Rīpeblīk
Vlag van Federale Demokratiese Republiek Ethiopië Wapen van Federale Demokratiese Republiek Ethiopië
Vlag Wapen
Nasionale leuse: geen
Volkslied: Wodefit Gesgeshi, Widd Innat Ityopp'ya
Ligging van Federale Demokratiese Republiek Ethiopië
Hoofstad Addis Abeba
Grootste stad Addis Abeba
Amptelike tale Amharies
Regering Republiek
Mulatu Teshome Wirtu
Haile Mariam Desalegne
Onafhanklikheid

Oppervlakte
 - Totaal
 
 - Water (%)
 
1 104 300 km2  (27ste)
426 371 myl2
0.7
Bevolking
 - 2008-skatting
 - 2007-sensus
 - Digtheid
 
79 221 000 (15ste)
73 918 505
79 / km2 (123ste)
194 / myl2
BBP (KKP)
 - Totaal
 - Per capita
2009-skatting

79 035 billion
954

MOI (2007) 0.414 (171ste)  –  laag
Geldeenheid Birr ([[ISO 4217|ETB]])
Tydsone
 - Somertyd
+3 (UTC+3)
+3 (UTC+3)
Internet-TLD .et
Skakelkode +251
Kaart van Ethiopië

Ethiopië, formeel die Federale Demokratiese Republiek Ethiopië, is 'n land in Oos-Afrika. Ethiopië grens aan Eritrea, Djiboeti, Somalië, Kenia, Soedan en Suid-Soedan. Die land het 76 511 887 (2007) mense en die hoofstad is Addis Abeba.

Aardrykskunde[wysig]

Oppervlakte: totaal: 1 127 127 vk km. land: 1 119 683 vk km. water: 7 444 vk km. Klimaat: tropiese moeson met wye tipografies meegebringde verskeidenheid. Terrein: hoë plato met sentrale bergreeks geskei deur Groot Skeurvallei. Natuurlike hulpbronne: klein reserwes goud, platinum, koper, potas, aardgas, waterkrag. Die oorsprong van die Blou-Nylrivier is in die Tanameer in die noorde van Ethiopië. Tesame met die Blou-Nyl dreineer die Awash- en die Omoriviere die land.

Mense[wysig]

Bevolking: 67,851,281 nota: skattings vir dié land hou uitdruklik rekening met die uitwerking van ekstra sterftes weens vigs; dít kan 'n laer lewensverwagting meebring, meer suigelingsterftes en hoër sterftesyfers, laer bevolkings- en groeikoerse, en veranderinge in die verspreiding van die bevolking deur ouderdom en geslag as wat andersins verwag sou gewees het (Julie 2004-skatting). Nasionaliteit: naamwoord: Ethiopiër(s). byvoeglik: Ethiopies. Etniese groepe: Oromo 40%, Amhara en Tigre 32%, Sidamo 9%, Shankella 6%, Somali 6%, Afar 4%, Gurage 2%, ander 1%. Godsdienste: Moslem 45% - 50%, Ethiopies-Ortodoks 35% - 40%, animiste 12%, ander 3% - 8%. Tale: Amharies, Tigrinya, Orominga, Guaraginga, Somali, Arabies, ander plaaslike tale, Engels (belangrikste vreemde taal wat in skole onderrig word).

Regering[wysig]

Landnaam: konvensionele lang vorm: Federale Demokratiese Republiek van Ethiopië. konvensionele kort vorm: Ethiopië. Regeringsvorm: bondsrepubliek. Hoofstad: Addis Abeba. Onafhanklik: oudste onafhanklike land in Afrika en een van die oudste ter wêreld - minstens 2 000 jaar. Grondwet: bekragtig in Desember 1994; van krag op 22 Augustus 1995. Regstelsel: tans oorgangsmengsel van nasionale en streekhowe.

Ekonomie[wysig]

BBP: koopkragpariteit - $46.81-miljard (2003-skatting). BBP - per kop: koopkragpariteit - $1370 (2008-skatting) (IMF). Nywerhede: voedselverwerking, drinkgoed, tekstielstof, chemikalieë, metaalverwerking, sement. Geldeenheid: 1 birr (Br) = 100 sent.

Bibliography[wysig]

  • Mauri Arnaldo (2009), "The re-establishment of the national monetary and banking system in Ethiopia (1941-1963)", The South African Journal of Economic History, Vol. 24, n. 2, pp. 82-130.
  • Mauri Arnaldo (2003), "The early development of banking in Ethiopia", International Review of Economics and Business, Vol. L, N. 4, pp. 521-543.


 
Lande in Afrika

Algerië | Angola | Benin | Botswana | Burkina Faso | Burundi | Comore-eilande | Demokratiese Republiek van die Kongo | Djiboeti | Egipte | Ekwatoriaal-Guinee | Eritrea | Ethiopië | Gaboen | Gambië | Ghana | Guinee | Guinee-Bissau | Ivoorkus | Kaap Verde | Kameroen | Kenia | Lesotho | Liberië | Libië | Madagaskar | Malawi | Mali | Marokko | Mauritanië | Mauritius | Mosambiek | Namibië | Niger | Nigerië | Republiek van die Kongo | Rwanda | São Tomé en Príncipe | Senegal | Sentraal-Afrikaanse Republiek | Seychelle | Sierra Leone | Soedan | Somalië | Suid-Afrika | Suid-Soedan | Swaziland | Tanzanië | Togo | Tsjad | Tunisië | Uganda | Zambië | Zimbabwe

Omstrede gebiede: Arabiese Demokratiese Republiek Sahara - Cabinda - Galmudug - Puntland - Somaliland
Afhanklike gebiede: Brits: Sint Helena, Ascension en Tristan da Cunha | Frans: Mayotte - Réunion | Portugees: Madeiraeilande | Spaans: Kanariese Eilande - Ceuta en Melilla

Lande van: Asië Europa Noord-Amerika Oseanië Suid-Amerika