Eton-kollege

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Eton Kollege)
Spring na: navigasie, soek
Die wapen van Eton-kollege
Die Eton-kapel
Eton-canon


Eton-kollege, of eenvoudig Eton, is 'n Britse privaatskool vir seuns van 13 tot 18 jaar. Dit is in 1440 deur koning Hendrik VI gestig. Dit is in Eton naby Windsor in Berkshire in die Verenigde Koninkryk geleë en het omtrent 135 personeellede en 1 300 leerders.

Eton is beskryf as die beroemdste skool in die wêreld en het al talle staatslui opgelewer. David Cameron is reeds die negentiende Britse eerste minister wat aan Eton gestudeer het.

Eksterne skakels[wysig]