Europese byvreter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Europese byvreter
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Coraciiformes
Familie: Meropidae
Genus: Merops
Spesie: M. apiaster
Binomiale naam
Merops apiaster
Linnaeus, 1758
Verspreiding
Verspreiding

Die Europese byvreter (Merops apiaster) is 'n algemene somer besoeker.

Identifikasie[wysig]

Word aan sy klein, slanke grootte en helder kleure, nl. geel keel, blou bors en bruin bo-rug en geel-laer rug uitgeken. Die vlerke is groen, blou en bruin met 'n swart bek. Die Europese Byvreter is ongeveer 26 tot 28cm lank.

Habitat[wysig]

Bosveld, doringbome en fynbosgebied.

Verspreiding[wysig]

Kom voor in die meeste van Suidelike-Afrika.

Geluid[wysig]

Uiter 'n "prrrup"-geluid.

Ander name[wysig]

  • Engels: European Bee-eater

Galery[wysig]

Sien ook[wysig]