Europese koekoek

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Europese koekoek
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Cuculiformes
Familie: Cuculidae
Genus: Cuculus
Spesie: C. canorus
Binomiale naam
Cuculus canorus
Linnaeus, 1758

Die Europese koekoek (Cuculus canorus) is 'n skaars tot gelokaliseerde, algemene somertrekvoël en leef in savanne, rivierwoud en boomveld. Die voël kom voor in Zimbabwe, die oostelike gedeelte van Suid-Afrika en Mosambiek. Die voël is 32 - 34 cm lank en 105 - 140 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Common Cuckoo.

Fotogalery[wysig]

Sien ook[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. BirdLife International (2012). “Cuculus canorus”. IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. URL besoek op 16 Julie 2012.