Europese stormswael

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Europese stormswael
Bewaringstatus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Hydrobatidae
Subfamilie: Hydrobatinae
Genus: Hydrobates
F. Boie, 1822
Spesie: H. pelagicus
Binomiale naam
Hydrobates pelagicus
(Linnaeus, 1758)

Die Europese stormswael (Hydrobates pelagicus) is 'n stormswael en 'n algemene besoeker aan die kus van Suid-Afrika. Die voël is 14 - 18 cm groot en weeg 23 - 31 g met 'n vlerkspan van 36 - 39 sentimeter. Daar broei 500,000 pare in die noordoostelike Atlantiese Oseaan. In Engels staan die voël bekend as European storm-petrel.

Die voël is die enigste spesie in die genus Hydrobates.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]

Verwysings[wysig]