Evangelies-Lutherse Kerk in Suider-Afrika

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Evangelies-Lutherse Kerk in Suider-Afrika, kort ELKSA, is die grootste Lutherse kerk in Suid-Afrika. Daar is tans sewe bisdomme in Suid-Afrika, Botswana en Swaziland met 1 612 gemeentes en 580 000 lidmate[1].

Verwysings[wysig]