Excelsior, Vrystaat

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Excelsior
Ligging van Excelsior op 'n kaart (Vrystaat)
Excelsior
Excelsior
Koördinate: 29°11′0″S 27°2′0″O Koördinate: 29°11′0″S 27°2′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Vrystaat
Distriksmunisipaliteit Thabo Mofutsanyana
Plaaslike Munisipaliteit Mantsopa
Stigting 1910
Tydsone SAST (UTC+2)

Excelsior is 'n klein plaasgemeenskap in die Vrystaat, Suid-Afrika. Die dorpie is 55 km suidwes van Clocolan.

Geskiedenis[wysig]

Dit is in 1910 gestig deur boere wat 'n dorp nader aan hulle gesoek het as Winburg en Ladybrand. Die boere het reeds in 1908 twee plase, Sunlight en Excelsior gekoop om 'n dorp te stig. Die regering was die plan goedgesind en op 18 Mei 1910 is die eerste erwe verkoop. Die NG Kerk is in 1925 voltooi. Die eerste Predikant was Ds. J.P.H. Steyn in 1912

Distrik[wysig]

Die belangrikste boerdery is bees- en skaapboerdery.

Sien ook[wysig]

Bronne[wysig]