Ezinqoleni Plaaslike Munisipaliteit

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flag of South Africa.svg Ezinqoleni/Ezingoleni
Kaart van Suid-Afrika wat Ezinqoleni/Ezingoleni in KwaZulu-Natal aandui
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit Ugu
Tipe Plaaslike Munisipaliteit
Munisipale kode KZN215
Hoofstad Izingolweni
Grootste tale Zoeloe, Xhosa, Engels
Area 648.07 km²  
Bevolking 52 540 (2011)


Die Ezinqoleni Plaaslike Munisipaliteit (ook bekend as Ezingoleni) is een van die plaaslike munisipaliteite in die Ugu-distriksmunisipaliteit in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika.