F

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Vir ander gebruike van die term, sien asb. F (dubbelsinnig).

Die letter F is die sesde letter van die moderne Latynse alfabet.

Die Etruskers word as die uitvinders van hierdie letter beskou. Die letter F het die /w/-klank in sowel die Etruskiese asook die Griekse taal aangedui (waarby die letter F - digamma (= dubbele gamma), naamlik twee Γ's opmekaar) genoem - in die laasgenoemde saam met die /w/-klank verdwyn het). Die F het sy oorsprong in die Semitiese letter wâw wat ook vir /v/ en /w/ gebruik is en oorspronklik moontlik 'n haak voorgestel het.

In NAVO se internasionale spelalfabet word F uitgespreek deur die woord Foxtrot.

Egiptiese hieëroglief
F / W
Semities
wâw
Fenisies
F / W
Etruskiese
F
Grieks
Digamma (F)
Latyn Romyns
F
T3
Proto-semiticW-01.png PhoenicianW-01.png EtruscanF-01.png GreekDigamma-01.png Roman F
Die Latynse alfabet A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z  


Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:
F (bladsy)