F-104 Starfighter

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
F-104 Starfighter
Lockheed F-104 Starfighter.jpg
Basiese inligting
Vervaardiger: Lockheed
Primêre gebruikers: Taiwan
Duitsland
VSA
Kanada
Italië
Japan
Pakistan
Eerste vlug: 4 Maart 1954
Getal vervaardig: 2 578
F-104 3-view.jpg

Die Lockheed F-104 Starfighter is 'n supersoniese vegvliegtuig. Die Starfighter is in 1958 in gebruik geneem deur die VSA Lugmag. As gevolg van hulle ontevredenheid met die vliegtuig se reikafstand, dravermoë en uitrusting is die vliegtuig in 1967 uitgefaseer. 'n Veranderde weergawe van die Starfighter is wel suksesvol verkoop aan die lugmagte van Duitsland, Kanada, Pakistan en Italië waar die vliegtuig in diens was tot 2004. Hierdie veranderde weergawe van die Starfighter was berug vir sy swak hanteerbaarheid en sy hoë aantal noodlottige ongelukke.