FC Augsburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FC Augsburg
Augsburg.jpg
Volledige naam FC Augsburg 1907

GmbH & Co KGaA

Bynaam FCA
Stigtingsdatum 8 Augustus 1907
Tuisveld Rosenaustadion,
Augsburg
Kapasiteit 32 400
Kompetisie 2. Bundesliga
Die Rosenaustadion

FC Augsburg is ‘n sokkerklub uit die Duitse stad Augsburg en is in 1907 gestig as FC Alemannia Augsburg.

In 1921 word die naam verander na BC Augsburg. In 1969 het die klub ernstige finansiële probleme ontwikkel en saamgesmelt met TSV 1847 Schwaben Augsburg en daarna bekendgestaan as FC Augsburg. Die Schwaben-klublede was egter ongelukkig met die samesmelting en het ‘n jaar later weer afgestig (vandag speel Schwaben in die Landesliga Suid-Beiere).

In 1973 wen die klub die Regionalliga (toe 2de klas), maar verloor in die uitspeelwedstryde om promosie na die Bundesliga teen Tennis Borussia Berlyn. In die 2006/07-seisoen haal FCA die eerste keer die Bundesliga 2 sedert 1983.

Onlangse ligaposisionering[wysig]

  • 1963-64 (II) Regionalliga Suid 19de
  • 1964-65 (III) Amateurliga Beiere 2de
  • 1965-66 (III) Amateurliga Beiere 1ste
  • 1966-67 (II) Regionalliga Suid 16de
  • 1967-68 (III) Amateurliga Beiere 16de
  • 1968-69 (III) Amateurliga Beiere 2de
  • 1969-70 (III) Amateurliga Beiere 4de
  • 1970-71 (III) Amateurliga Beiere 3de
  • 1971-72 (III) Amateurliga Beiere 8ste
  • 1972-73 (III) Amateurliga Beiere 1ste
  • 1973-74 (II) Regionalliga Suid 1ste
  • 1974-75 (II) 2.Bundesliga Suid 12de
  • 1975-76 (II) 2.Bundesliga Suid 15de
  • 1976-77 (II) 2.Bundesliga Suid 9de
  • 1977-78 (II) 2.Bundesliga Suid 14de
  • 1978-79 (II) 2.Bundesliga Suid 18de
  • 1979-80 (III) Am.Oberliga Beiere 1ste
  • 1980-81 (II) 2.Bundesliga Suid 18de
  • 1981-82 (III) Am.Oberliga Beiere 1ste
  • 1982-83 (II) 2.Bundesliga 17de
  • 1983-84 (III) Am.Oberliga Beiere 7de
  • 1984-85 (III) Am.Oberliga Beiere 2de
  • 1985-86 (III) Am.Oberliga Beiere 3de
  • 1986-87 (III) Am.Oberliga Beiere 6de
  • 1987-88 (III) Am.Oberliga Beiere 6de
  • 1988-89 (III) Am.Oberliga Beiere 4de
  • 1989-90 (III) Am.Oberliga Beiere 3de
  • 1990-91 (III) Am.Oberliga Beiere 8ste
  • 1991-92 (III) Am.Oberliga Beiere 4de
  • 1992-93 (III) Am.Oberliga Beiere 6de
  • 1993-94 (III) Am.Oberliga Beiere 1ste
  • 1994-95 (III) Regionalliga Suid 9de
  • 1995-96 (III) Regionalliga Suid 11de
  • 1996-97 (III) Regionalliga Suid 11de
  • 1997-98 (III) Regionalliga Suid 10de
  • 1998-99 (III) Regionalliga Suid 14de
  • 1999-00 (III) Regionalliga Suid 8ste
- lisensie teruggetrek
  • 2000-01 (IV) Oberliga Beiere 4de
  • 2001-02 (IV) Oberliga Beiere 1ste
  • 2002-03 (III) Regionalliga Suid 3de
  • 2003-04 (III) Regionalliga Suid 4de
  • 2004-05 (III) Regionalliga Suid 4de
  • 2005-06 (III) Regionalliga Suid 1ste
  • 2006-07 (II) 2.Bundesliga 7de
  • 2007-08 (II) 2.Bundesliga 14de
  • 2008-09 (II) 2.Bundesliga

Eksterne skakels[wysig]


2. Bundesliga 2010/11-seisoen

FC Augsburg - TSV 1860 München - FC Erzgebirge Aue - Karlsruher SC - MSV Duisburg - VfL Osnabrück -
Hertha BSC Berlyn - 1. FC Union Berlyn - SpVgg Greuther Fürth - DSC Arminia Bielefeld - VfL Bochum -
FC Energie Cottbus - Fortuna Düsseldorf - FC Ingolstadt 04 - SC Rooiwit Oberhausen -
FSV Frankfurt - SC Paderborn 07 - Alemannia Aken