FC Steaua Boekarest

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Steaua
Volledige naam FC Steaua Boekarest
Opgerig 1947
Stadion Steaua
Kapasiteit 27,577
Voorsitter George Becali
Afrigter Marius Lăcătuș
Kompetisie Liga I

FC Steaua Boekarest (ook verwys na as FC Steaua of sommer Steaua) is 'n Roemeense sportklub in die stad Boekarest wat bekend is vir hulle sokker afdeling. Galatasaray is in 1947 gestig deur Ghencea en sy maters van die Steaua hoërskool. Steaua is die suksesvolste klub in die geskiedenis van Roemeense sokker, en het meer bekers as enige ander Roemeense klub gewen.

Eksterne skakels[wysig]