Koning Fahd-beker in 1992

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koning Fahd-beker
كأس الملك فهد 1992
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
Datums 15 Oktober – 20 Oktober
Spanne (van 4 konfederasies)
Stadions (in 1 stad)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Argentinië Argentinië (1 titel)
Tweede plek Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
Derde plek Vlag van Verenigde State Verenigde State
Vierde plek Vlag van Ivoorkus Ivoorkus
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 4
Doele 18 (4.5 per wedstryd)
Bywoning 196 500 (49 125 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Argentinië Gabriel Batistuta
Vlag van Verenigde State Bruce Murray (2 doele)
1995
Spanne wat in 1992 aan die King Fahd-beker deelgeneem het.

Die Koning Fahd-beker in 1992 (Arabies: كأس الملك فهد) is van 15 Oktober tot 20 Oktober 1992 in Saoedi-Arabië aangebied. Dit was die eerste keer dat die konfederasiebeker aangebied is. Die toernooi het nie 'n groepsfase gehad nie en slegs vier lande het daaraan deelgeneem.

Argentinië wen die toernooi nadat hulle Saoedi-Arabië 3–1 in die eindstryd klop. Die Verenigde State eindig in derde en die Ivoorkus in die vierde en laaste plek.

Deelnemende spanne[wysig | wysig bron]

Span Konfederasie Kwalifikasie Deelname
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië AFC Gasheerland en wenner van die AFC Asië-beker in 1988 1ste
Vlag van Argentinië Argentinië CONMEBOL Wenner van die Copa América-beker in 1991 1ste
Vlag van Verenigde State Verenigde State CONCACAF Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 1991 1ste
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus CAF Wenner van die Afrikanasiesbeker in 1992 1ste

Stadion[wysig | wysig bron]

Alle wedstryde was gespeel te:

Riaad
King Fahd II-stadion
Kapasiteit: 67 000
King Fahd International Stadium, Riyadh, Saudi Arabia, April 2014.jpg

Uitklopfase[wysig | wysig bron]

Halfeindronde Eindronde
15 Oktober – Riaad
 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië  3  
 Vlag van Verenigde State Verenigde State  0  
 
20 Oktober – Riaad
     Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië  1
   Vlag van Argentinië Argentinië  3
Derde plek
16 Oktober – Riaad 19 Oktober – Riaad
 Vlag van Argentinië Argentinië  4  Vlag van Verenigde State Verenigde State  5
 Vlag van Ivoorkus Ivoorkus  0    Vlag van Ivoorkus Ivoorkus  2

Halfeindrondte[wysig | wysig bron]


15 Oktober 1992
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 3 - 0
Verslag
Vlag van Verenigde State Verenigde State King Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 70 000
Skeidsregter: Ulisses Tavares Da Silva (Brasilië)
Al-Bishi Doelpunt na 48 minute 48' (straf)
Al-Thunayan Doelpunt na 74 minute 74'
Al-Muwallid Doelpunt na 84 minute 84'

16 Oktober 1992
Vlag van Argentinië Argentinië 4 - 0
Verslag
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus King Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 15 000
Skeidsregter: Jamal Al Sharif (Sirië)
Batistuta Doelpunt na 2 minute 2', Doelpunt na 10 minute 10'
Altamirano Doelpunt na 67 minute 67'
Acosta Doelpunt na 81 minute 81'

Klein finale (vir die derde plek)[wysig | wysig bron]


19 Oktober 1992
Vlag van Verenigde State Verenigde State 5 - 2
Verslag
Vlag van Ivoorkus Ivoorkus King Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 9 500
Skeidsregter: Rodrigo Badilla (Costa Rica)
Balboa Doelpunt na 12 minute 12'
Jones Doelpunt na 31 minute 31'
Wynalda Doelpunt na 56 minute 56'
Murray Doelpunt na 67 minute 67', Doelpunt na 83 minute 83'
Doelpunt na 16 minute 16' Traoré
Doelpunt na 76 minute 76' Sié

Eindstryd[wysig | wysig bron]


20 Oktober 1992
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 1 - 3
Verslag
Vlag van Argentinië Argentinië King Fahd II-stadion, Riaad
Toeskouers: 75 000
Skeidsregter: Lim Kee Chong (Mauritius)
Al-Owairan Doelpunt na 65 minute 65' Doelpunt na 18 minute 18' Rodríguez
Doelpunt na 24 minute 24' Caniggia
Doelpunt na 64 minute 64' Simeone


1992 Koning Fahd-bekerkampioen
Vlag van Argentinië Argentinië

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


FIFA Sokker-Konfederasiebeker FIFA Logo (2010).svg

Saoedi-Arabië 1992 · Saoedi-Arabië 1995 · Saoedi-Arabië 1997 · Meksiko 1999 · Suid-Korea/Japan 2001 · Frankryk 2003 · Duitsland 2005 · Suid-Afrika 2009 · Brasilië 2013 · Rusland 2017 · Katar 2021