FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1995

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Koning Fhad-beker
1995 السعودية
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
Datums 6 Januarie – 13 Januarie
Spanne (van 5 konfederasies)
Stadions (in 1 stad)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Denemarke Denemarke (1 titel)
Tweede plek Vlag van Argentinië Argentinië
Derde plek Vlag van Meksiko Meksiko
Vierde plek Vlag van Nigerië Nigerië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 8
Doele 19 (2.38 per wedstryd)
Bywoning 165 000 (20 625 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Meksiko Luis García (3 doele)
1992
1997

Die Koning Fhad-beker in 1995 is van 6 Januarie tot 13 Januarie 1995 in Saoedi-Arabië aangebied. Die was die tweede en laaste keer wat die konfederasiebeker onder die naam Koning Fhad-beker gespeel is. Die volgende kompetisie word in 1997 onder FIFA se vaandel aangebied.

Denemarke wen die toernooi nadat hulle Argentinië met 2–0 in die eindstryd klop. Meksiko eindig in die derde en Nigerië in die vierde plek.

Deelnemende spanne[wysig]

Span Konfederasie Kwalifikasie Deelname
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië AFC Gasheerland 2de
Vlag van Argentinië Argentinië CONMEBOL Wenner van die Copa América-beker in 1993 2ste
Vlag van Nigerië Nigerië CAF Wenner van die Afrika-beker van Nasies in 1994 1ste
Vlag van Denemarke Denemarke UEFA Wenner van die UEFA Euro in 1992 1ste
Vlag van Meksiko Meksiko CONCACAF Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 1993 1ste
Vlag van Japan Japan AFC Wenner van die AFC Asië-beker in 1992 1ste
Spanne wat in 1995 aan die King Fahd-beker deelneem.

Stadion[wysig]

Alle wedstryde was gespeel te:

Riad
King Fahd II-stadion
Kapasiteit: 67,000
King Fahd International Stadium.jpg
FIFA Sokker-Konfederasiebeker FIFA Logo(2010).svg

Saoedi-Arabië 1992 · Saoedi-Arabië 1995 · Saoedi-Arabië 1997 · Meksiko 1999 · Suid-Korea/Japan 2001 · Frankryk 2003 · Duitsland 2005 · Suid-Afrika 2009 · Brasilië 2013 · Rusland 2017 · Katar 2021