FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1999

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FIFA Sokker-Konfederasiebeker
Copa Confederaciones México '99
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Meksiko Meksiko
Datums 24 Julie – 4 Augustus
Spanne (van 6 konfederasies)
Stadions (in 2 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Meksiko Meksiko (1 titel)
Tweede plek Vlag van Brasilië Brasilië
Derde plek Vlag van Verenigde State Verenigde State
Vierde plek Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 16
Doele 55 (3.44 per wedstryd)
Bywoning 970 000 (60 625 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Meksiko Cuauhtémoc Blanco
Vlag van Brasilië Ronaldinho
Vlag van Saoedi-Arabië Marzouk Al-Otaibi (6 doele)
Beste speler Vlag van Brasilië Ronaldinho
1997
2001
Spanne wat in 1999 aan die FIFA Konfederasiebeker deelgeneem het.

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 1999 is van 24 Julie tot 4 Augustus 1999 in Meksiko aangebied. Dit was die tweede konfederasiebeker wat onder FIFA se vaandel aangebied is.

Meksiko wen die toernooi nadat hulle Brasilië in die eindstryd klop. Die Verenigde State eindig derde en Saoedi-Arabië in die vierde plek.

Deelnemende spanne[wysig]

Span Konfederasie Kwalifikasie Deelname
Vlag van Meksiko Meksiko CONCACAF Gasheer en wenner van die CONCACAF Goue-beker in 1998 3de
Vlag van Brasilië Brasilië CONMEBOL Tweede plek in die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1998 2de
Vlag van Duitsland Duitsland UEFA Wenner van die UEFA Europa-beker in 1996 1ste
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië AFC Wenner van die AFC Asië-beker in 1996 4de
Vlag van Bolivië Bolivië CONMEBOL Tweede plek in die Copa América-beker in 1997 1ste
Vlag van Egipte Egipte CAF Wenner van die Afrikanasiesbeker in 1998 1ste
Vlag van Verenigde State Verenigde State CONCACAF Tweede plek in die CONCACAF Goue-beker in 1998 2de
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland OFC Wenner van die OFC Nasiebeker in 1998 1ste

Stadions[wysig]

Wedstryde was in die volgende stede gespeel:

Meksikostad Guadalajara
Estadio Azteca Estadio Jalisco
Kapasiteit: 115 000 Kapasiteit: 66 700
Estadio Azteca 07a.jpg Estadio jalisco.jpg

Wedstryde[wysig]

Groep A[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Meksiko Meksiko 3 2 1 0 8 3 +5 7
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 3 1 1 1 6 6 0 4
Vlag van Bolivië Bolivië 3 0 2 1 2 3 -1 2
Vlag van Egipte Egipte 3 0 2 1 5 9 -4 2

25 Julie 1999
12:00 CDT
Vlag van Bolivië Bolivië 2 - 2
Verslag
Vlag van Egipte Egipte Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 85 000
Skeidsregter: Anders Frisk (Swede)
Gutiérrez Doelpunt na 21 minute 21'
Ribera Doelpunt na 40 minute 40'
Doelpunt na 8 minute 8' Sabry
Doelpunt na 63 minute 63' Radwan

25 Julie 1999
14:30 CDT
Vlag van Meksiko Meksiko 5 - 1
Verslag
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 85 000
Skeidsregter: Óscar Ruiz (Colombia)
Blanco Doelpunt na 12 minute 12', Doelpunt na 19 minute 19', Doelpunt na 68 minute 68', Doelpunt na 77 minute 77'
Abundis Doelpunt na 21 minute 21'
Doelpunt na 62 minute 62' (straf) Al-Temyat

27 Julie 1999
18:00 CDT
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië 0 - 0
Verslag
Vlag van Bolivië Bolivië Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Brian Hall (VSA)

27 Julie 1999
20:30 CDT
Vlag van Meksiko Meksiko 2 - 2
Verslag
Vlag van Egipte Egipte Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 65 000
Skeidsregter: Kim Young-joo (Suid-Korea)
Pardo Doelpunt na 15 minute 15'
Abundis Doelpunt na 26 minute 26'
Doelpunt na 79 minute 79' A. Hassan
Doelpunt na 85 minute 85' S. Ibrahim

29 Julie 1999
18:00 CDT
Vlag van Egipte Egipte 1 - 5
Verslag
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 15 000
Skeidsregter: Ubaldo Aquino (Paraguay)
S. Ibrahim Doelpunt na 70 minute 70' (straf) Doelpunt na 8 minute 8', Doelpunt na 34 minute 34', Doelpunt na 78 minute 78', Doelpunt na 85 minute 85' Al-Otaibi
Doelpunt na 64 minute 64' Al-Shahrani

29 Julie 1999
20:30 CDT
Vlag van Meksiko Meksiko 1 - 0
Verslag
Vlag van Bolivië Bolivië Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 55 000
Skeidsregter: Óscar Ruiz (Colombia)
Palencia Doelpunt na 52 minute 52'

Groep B[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Brasilië Brasilië 3 3 0 0 7 0 +7 9
Vlag van Verenigde State Verenigde State 3 2 0 1 4 2 +2 6
Vlag van Duitsland Duitsland 3 1 0 2 2 6 -4 3
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 3 0 0 3 1 6 -5 0

24 Julie 1999
12:00 CDT
Vlag van Brasilië Brasilië 4 - 0
Verslag
Vlag van Duitsland Duitsland Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 60 000
Skeidsregter: Gilberto Alcala (Meksiko)
Zé Roberto Doelpunt na 62 minute 62'
Ronaldinho Doelpunt na 72 minute 72' (straf)
Alex Doelpunt na 86 minute 86', Doelpunt na 87 minute 87'

24 Julie 1999
14:30 CDT
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 1 - 2
Verslag
Vlag van Verenigde State Verenigde State Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 60 000
Skeidsregter: Ubaldo Aquino (Paraguay)
Zoricich Doelpunt na 90+3 minute 90+3' Doelpunt na 25 minute 25' McBride
Doelpunt na 58 minute 58' Kirovski

28 Julie 1999
18:00 CDT
Vlag van Duitsland Duitsland 2 - 0
Verslag
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 42 000
Skeidsregter: Coffi Codjia (Benin)
Preetz Doelpunt na 6 minute 6'
Matthäus Doelpunt na 33 minute 33'

28 Julie 1999
20:30 CDT
Vlag van Brasilië Brasilië 1 - 0
Verslag
Vlag van Verenigde State Verenigde State Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 54 000
Skeidsregter: Anders Frisk (Swede)
Ronaldinho Doelpunt na 13 minute 13'

30 Julie 1999
18:00 CDT
Vlag van Verenigde State Verenigde State 2 - 0
Verslag
Vlag van Duitsland Duitsland Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 53 000
Skeidsregter: Gilberto Alcala (Meksiko)
Olsen Doelpunt na 23 minute 23'
Moore Doelpunt na 50 minute 50'

30 Julie 1999
20:30 CDT
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 0 - 2
Verslag
Vlag van Brasilië Brasilië Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 53 000
Skeidsregter: Kim Young-joo (Suid-Korea)
Doelpunt na 45+2 minute 45+2' Marcos Paulo
Doelpunt na 88 minute 88' Ronaldinho

Uitklopfase[wysig]

Halfeindronde Eindronde
1 Augustus – Meksikostad
 Vlag van Meksiko Meksiko  1  
 Vlag van Verenigde State Verenigde State  0  
 
4 Augustus – Meksikostad
     Vlag van Meksiko Meksiko  4
   Vlag van Brasilië Brasilië  3
Derde plek
1 Augustus – Guadalajara 3 Augustus – Guadalajara
 Vlag van Brasilië Brasilië  8  Vlag van Verenigde State Verenigde State  2
 Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië  2    Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië  0

Halfeindrondte[wysig]


1 Augustus 1999
12:00 CDT
Vlag van Meksiko Meksiko 1 - 0 (e.t.)
Verslag
Vlag van Verenigde State Verenigde State Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 82 000
Skeidsregter: Kim Young-joo (Suid-Korea)
Blanco Goue doel na 97 minute 97'

1 Augustus 1999
15:00 CDT
Vlag van Brasilië Brasilië 8 - 2
Verslag
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 48 000
Skeidsregter: Óscar Ruiz (Colombia)
João Carlos Doelpunt na 8 minute 8'
Ronaldinho Doelpunt na 11 minute 11', Doelpunt na 65 minute 65', Doelpunt na 90+2 minute 90+2'
Zé Roberto Doelpunt na 33 minute 33'
Alex Doelpunt na 36 minute 36', Doelpunt na 86 minute 86'
Roni Doelpunt na 62 minute 62'
Doelpunt na 22 minute 22', Doelpunt na 31 minute 31' Al-Otaibi

Klein finale (vir die derde plek)[wysig]


3 Augustus 1999
21:00 CDT
Vlag van Verenigde State Verenigde State 2 - 0
Verslag
Vlag van Saoedi-Arabië Saoedi-Arabië Estadio Jalisco, Guadalajara
Toeskouers: 38 000
Skeidsregter: Ubaldo Aquino (Paraguay)
Bravo Doelpunt na 27 minute 27'
McBride Doelpunt na 78 minute 78'

Eindstryd[wysig]


4 Augustus 1999
21:00 CDT
Vlag van Meksiko Meksiko 4 - 3
Verslag
Vlag van Brasilië Brasilië Estadio Azteca, Meksikostad
Toeskouers: 110 000
Skeidsregter: Anders Frisk (Swede)
Zepeda Doelpunt na 13 minute 13', Doelpunt na 51 minute 51'
Abundis Doelpunt na 28 minute 28'
Blanco Doelpunt na 62 minute 62'
Doelpunt na 43 minute 43' (straf) Serginho
Doelpunt na 47 minute 47' Rôni
Doelpunt na 63 minute 63' Zé Roberto


1999 Konfederasiebekerkampioen
Vlag van Meksiko Meksiko

Eksterne skakels[wysig]


FIFA Sokker-Konfederasiebeker FIFA Logo (2010).svg

Saoedi-Arabië 1992 · Saoedi-Arabië 1995 · Saoedi-Arabië 1997 · Meksiko 1999 · Suid-Korea/Japan 2001 · Frankryk 2003 · Duitsland 2005 · Suid-Afrika 2009 · Brasilië 2013 · Rusland 2017 · Katar 2021