FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2003

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FIFA Sokker-Konfederasiebeker
Coupe des Confédérations 2003
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Frankryk Frankryk
Datums 18 Junie – 29 Junie
Spanne (van 6 konfederasies)
Stadions (in 3 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Frankryk Frankryk (2 titels)
Tweede plek Vlag van Kameroen Kameroen
Derde plek Vlag van Turkye Turkye
Vierde plek Vlag van Colombia Colombia
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 16
Doele 37 (2.31 per wedstryd)
Bywoning 491 700 (30 731 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Frankryk Thierry Henry (4 doele)
Beste speler Vlag van Frankryk Thierry Henry
2001
2005
Spanne wat in 2003 aan die FIFA Konfederasiebeker deelgeneem het.

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2003 is van 18 Junie tot 29 Junie 2003 in Frankryk aangebied. Frankryk, die gasheerland, wen die toernooi nadat hulle Kameroen in die eindstryd klop. Turkye eindig derde en Colombia in die vierde plek.

Die toernooi word ontsier deur die dood van die Kameroense sokkerspeler Marc-Vivien Foé, wat in die wedstryd teen Colombia op die veld aan 'n akute hartstilstand oorlede is.

Deelnemende spanne[wysig | wysig bron]

Span Konfederasie Kwalifikasie Deelname
Vlag van Frankryk Frankryk UEFA Gasheer en wenner van die UEFA Europa-beker in 2000 2de
Vlag van Brasilië Brasilië CONMEBOL Wenner van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 4de
Vlag van Japan Japan AFC Wenner van die AFC Asië-beker in 2000 3de
Vlag van Colombia Colombia CONMEBOL Wenner van die Copa América-beker in 2001 1ste
Vlag van Verenigde State Verenigde State CONCACAF Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 2002 3de
Vlag van Kameroen Kameroen CAF Wenner van die Afrikanasiesbeker in 2002 2de
Vlag van Turkye Turkye UEFA Derde plek in die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2002 1ste
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland OFC Wenner van die OFC Nasiebeker in 2002 2de

Stadions[wysig | wysig bron]

Wedstryde was in die volgende stede gespeel:

Saint-Denis Lyon Saint-Étienne
Stade de France Stade de Gerland Stade Geoffroy-Guichard
Kapasiteit: 80 000 Kapasiteit: 41 200 Kapasiteit: 36 000
Finale OGCN-ASNL.jpg Stade-Gerland-RWC2007.JPG Geoffroy Guichard ASSE.JPG

Wedstryde[wysig | wysig bron]

Groep A[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Frankryk Frankryk 3 3 0 0 8 1 +7 9
Vlag van Colombia Colombia 3 2 0 1 4 2 +2 6
Vlag van Japan Japan 3 1 0 2 4 3 +1 3
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 3 0 0 3 1 11 -10 0

18 Junie 2003
18:00 MEST
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 0 - 3
Verslag
Vlag van Japan Japan Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 36 038
Skeidsregter: Coffi Codjia (Benin)
Doelpunt na 12 minute 12', Doelpunt na 75 minute 75' Nakamura
Doelpunt na 65 minute 65' Nakata

18 Junie 2003
21:00 MEST
Vlag van Frankryk Frankryk 1 - 0
Verslag
Vlag van Colombia Colombia Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 38 541
Skeidsregter: Lucílio Batista (Portugal)
Henry Doelpunt na 39 minute 39' (straf)

20 Junie 2003
19:00 MEST
Vlag van Colombia Colombia 3 - 1
Verslag
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 22 811
Skeidsregter: Carlos Batres (Guatemala)
López Doelpunt na 58 minute 58'
Yepes Doelpunt na 75 minute 75'
Hernández Doelpunt na 85 minute 85'
Doelpunt na 27 minute 27' de Gregorio

20 Junie 2003
21:00 MEST
Vlag van Frankryk Frankryk 2 - 1
Verslag
Vlag van Japan Japan Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 33 070
Skeidsregter: Mark Shield (Australië)
Pirès Doelpunt na 43 minute 43' (straf)
Govou Doelpunt na 65 minute 65'
Doelpunt na 59 minute 59' Nakamura

22 Junie 2003
21:00 MEST
Vlag van Frankryk Frankryk 5 - 0
Verslag
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 36 842
Skeidsregter: Masoud Moradi (Iran)
Kapo Doelpunt na 17 minute 17'
Henry Doelpunt na 20 minute 20'
Cissé Doelpunt na 71 minute 71'
Giuly Doelpunt na 90+1 minute 90+1'
Pirès Doelpunt na 90+3 minute 90+3'

22 Junie 2003
21:00 MEST
Vlag van Japan Japan 0 - 1
Verslag
Vlag van Colombia Colombia Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 24 541
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Doelpunt na 68 minute 68' Hernández

Groep B[wysig | wysig bron]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Kameroen Kameroen 3 2 1 0 2 0 +2 7
Vlag van Turkye Turkye 3 1 1 1 4 4 0 4
Vlag van Brasilië Brasilië 3 1 1 1 3 3 0 4
Vlag van Verenigde State Verenigde State 3 0 1 2 1 3 -2 1

19 Junie 2003
19:00 MEST
Vlag van Turkye Turkye 2 - 1
Verslag
Vlag van Verenigde State Verenigde State Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 16 944
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Okan Y. Doelpunt na 40 minute 40' (straf)
Tuncay Doelpunt na 73 minute 73'
Doelpunt na 37 minute 37' Beasley

19 Junie 2003
21:00 MEST
Vlag van Brasilië Brasilië 0 - 1
Verslag
Vlag van Kameroen Kameroen Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 46 719
Skeidsregter: Walentin Iwanof (Rusland)
Doelpunt na 83 minute 83' Eto'o

21 Junie 2003
19:00 MEST
Vlag van Kameroen Kameroen 1 - 0
Verslag
Vlag van Turkye Turkye Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 43 743
Skeidsregter: Carlos Amarilla (Paraguay)
Geremi Doelpunt na 90+1 minute 90+1' (straf)

21 Junie 2003
21:00 MEST
Vlag van Brasilië Brasilië 1 - 0
Verslag
Vlag van Verenigde State Verenigde State Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 20 306
Skeidsregter: Lucílio Batista (Portugal)
Adriano Doelpunt na 22 minute 22'

23 Junie 2003
21:00 MEST
Vlag van Brasilië Brasilië 2 - 2
Verslag
Vlag van Turkye Turkye Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 29 170
Skeidsregter: Markus Merk (Duitsland)
Adriano Doelpunt na 23 minute 23'
Alex Doelpunt na 90+3 minute 90+3'
Doelpunt na 53 minute 53' Gökdeniz
Doelpunt na 81 minute 81' Okan Y.

23 Junie 2003
21:00 MEST
Vlag van Verenigde State Verenigde State 0 - 0
Verslag
Vlag van Kameroen Kameroen Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 19 206
Skeidsregter: Mark Shield (Australië)

Uitklopfase[wysig | wysig bron]

Halfeindronde Eindronde
26 Junie – Lyon
 Vlag van Kameroen Kameroen  1  
 Vlag van Colombia Colombia  0  
 
29 Junie – Saint-Denis
     Vlag van Kameroen Kameroen  0
   Vlag van Frankryk Frankryk  1
Derde plek
26 Junie – Saint-Denis 28 Junie – Saint-Étienne
 Vlag van Frankryk Frankryk  3  Vlag van Colombia Colombia  1
 Vlag van Turkye Turkye  2    Vlag van Turkye Turkye  2

Halfeindrondte[wysig | wysig bron]


26 Junie 2003
18:00 MEST
Vlag van Kameroen Kameroen 1 - 0
Verslag
Vlag van Colombia Colombia Stade de Gerland, Lyon
Toeskouers: 12 352
Skeidsregter: Markus Merk (Duitsland)
Ndiefi Doelpunt na 9 minute 9'

26 Junie 2003
21:00 MEST
Vlag van Frankryk Frankryk 3 - 2
Verslag
Vlag van Turkye Turkye Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 41 195
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Henry Doelpunt na 11 minute 11'
Pirès Doelpunt na 26 minute 26'
Wiltord Doelpunt na 43 minute 43'
Doelpunt na 42 minute 42' Gökdeniz
Doelpunt na 48 minute 48' Tuncay

Klein finale (vir die derde plek)[wysig | wysig bron]


28 Junie 2003
18:00 MEST
Vlag van Colombia Colombia 1 - 2
Verslag
Vlag van Turkye Turkye Stade Geoffroy-Guichard, Saint-Étienne
Toeskouers: 18 237
Skeidsregter: Mark Shield (Australië)
Hernández Doelpunt na 63 minute 63' Doelpunt na 2 minute 2' Tuncay
Doelpunt na 86 minute 86' Okan Y.

Eindstryd[wysig | wysig bron]


29 Junie 2003
21:00 MEST
Vlag van Kameroen Kameroen 0 - 1 (e.t.)
Verslag
Vlag van Frankryk Frankryk Stade de France, Saint-Denis
Toeskouers: 51 985
Skeidsregter: Walentin Iwanof (Rusland)
Goue doel na 97 minute 97' Henry


2003 Konfederasiebekerkampioen
Vlag van Frankryk Frankryk

Eksterne skakels[wysig | wysig bron]


FIFA Sokker-Konfederasiebeker FIFA Logo (2010).svg

Saoedi-Arabië 1992 · Saoedi-Arabië 1995 · Saoedi-Arabië 1997 · Meksiko 1999 · Suid-Korea/Japan 2001 · Frankryk 2003 · Duitsland 2005 · Suid-Afrika 2009 · Brasilië 2013 · Rusland 2017 · Katar 2021