FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FIFA Sokker-Konfederasiebeker
FIFA Confederations Cup South Africa 2009
FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Datums 14 Junie - 28 Junie
Spanne (van 6 konfederasies)
Stadions (in 4 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (3 titels)
Tweede plek Vlag van Verenigde State Verenigde State
Derde plek Vlag van Spanje Spanje
Vierde plek Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 16
Doele 44 (2.75 per wedstryd)
Bywoning 584 894 (36 556 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Brasilië Luís Fabiano (5 doele)
Beste speler Vlag van Brasilië Kaká
2005
2013
Spanne wat in 2009 aan die FIFA Konfederasiebeker deelgeneem het.

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2009 is vanaf 14 Junie 2009 tot 28 Junie 2009 in Suid-Afrika aangebied as voorbereiding vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010. Soos gebruiklik het die gasheerland, die huidige wêreldkampioen en die kampioene van elk van die ses sokkerbonde deelgeneem. Brasilië wen die beker nadat hulle die Verenigde State met 3-2 in die eindstryd klop. Spanje eindig in die derde plek en Suid-Afrika in die vierde plek.

Gekwalifiseerde spanne[wysig]

Land Kwalifikasie Deelname Wêreldranglys[1]
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Gasheer van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2010 2de 72ste
Vlag van Italië Italië Wenner van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2006 1ste 4de
Vlag van Verenigde State Verenigde State Wenner van die CONCACAF Goue-beker in 2007 4de 14de
Vlag van Brasilië Brasilië Wenner van die Copa América in 2007[2] 6de 5de
Vlag van Irak Irak Wenner van die Asië Nasies-beker in 2007 1ste 77ste
Vlag van Egipte Egipte Wenner van die Afrikanasiesbeker in 2008 2de 40ste
Vlag van Spanje Spanje Wenner van die UEFA Europa-beker in 2008[2] 1ste 1ste
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Wenner van die Oseanië Nasies-beker in 2008 3de 82ste

Stadions[wysig]

Wedstryde was in die volgende stede gespeel:

Johannesburg Pretoria Bloemfontein Rustenburg
Ellispark-stadion Loftus Versfeld Vrystaat-stadion Royal Bafokeng-stadion
Kapasiteit: 62 567 Kapasiteit: 50 000 Kapasiteit: 48 000 Kapasiteit: 42 000
Warm-ups at Brazil & North Korea match at FIFA World Cup 2010-06-15 1.jpg Loftus Versfeld Stadium.jpg Royal Bafokeng Stadium, Phokeng.jpg

Wedstryde[wysig]

Groep A[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Spanje Spanje 3 3 0 0 8 0 +8 9
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3 1 1 1 2 2 0 4
Vlag van Irak Irak 3 0 2 1 0 1 -1 2
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 3 0 1 2 0 7 -7 1

14 Junie 2009
16:00 SAST
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 0 - 0
Verslag
Vlag van Irak Irak Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 48 837
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)

14 Junie 2009
20:30 SAST
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland 0 - 5
Verslag
Vlag van Spanje Spanje Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 21 649
Skeidsregter: Coffi Codjia (Benin)
Doelpunt na 6 minute 6', Doelpunt na 14 minute 14', Doelpunt na 17 minute 17' Torres
Doelpunt na 24 minute 24' Fàbregas
Doelpunt na 48 minute 48' Villa

17 Junie 2009
16:00 SAST
Vlag van Spanje Spanje 1 - 0
Verslag
Vlag van Irak Irak Vrystaat-stadion, Bloemfontein
Toeskouers: 30 512
Skeidsregter: Matthew Breeze (Australië)
Villa Doelpunt na 55 minute 55'

17 Junie 2009
20:30 SAST
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 2 - 0
Verslag
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 36 598
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
Parker Doelpunt na 21 minute 21', Doelpunt na 52 minute 52'

20 Junie 2009
20:30 SAST
Vlag van Irak Irak 0 - 0
Verslag
Vlag van Nieu-Seeland Nieu-Seeland Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 23 295
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)

20 Junie 2009
20:30 SAST
Vlag van Spanje Spanje 2 - 0
Verslag
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Vrystaat-stadion, Bloemfontein
Toeskouers: 38 212
Skeidsregter: Pablo Pozo (Chili)
Villa Doelpunt na 52 minute 52'
Llorente Doelpunt na 72 minute 72'

Groep B[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Brasilië Brasilië 3 3 0 0 10 3 +7 9
Vlag van Verenigde State Verenigde State 3 1 0 2 4 6 -2 3
Vlag van Italië Italië 3 1 0 2 3 5 -2 3
Vlag van Egipte Egipte 3 1 0 2 4 7 -3 3

15 Junie 2009
16:00 SAST
Vlag van Brasilië Brasilië 4 - 3
Verslag
Vlag van Egipte Egipte Vrystaat-stadion, Bloemfontein
Toeskouers: 27 851
Skeidsregter: Howard Webb (Engeland)
Kaká Doelpunt na 5 minute 5', Doelpunt na 90 minute 90' (straf)
Luís Fabiano Doelpunt na 11 minute 11'
Juan Doelpunt na 37 minute 37'
Doelpunt na 9 minute 9', Doelpunt na 55 minute 55' Zidan
Doelpunt na 54 minute 54' Shawky

15 Junie 2009
20:30 SAST
Vlag van Verenigde State Verenigde State 1 - 3
Verslag
Vlag van Italië Italië Loftus Versfeld, Pretoria
Toeskouers: 34 341
Skeidsregter: Pablo Pozo (Chili)
Donovan Doelpunt na 41 minute 41' (straf) Doelpunt na 58 minute 58', Doelpunt na 90+4 minute 90+4' Rossi
Doelpunt na 72 minute 72' De Rossi

18 Junie 2009
16:00 SAST
Vlag van Verenigde State Verenigde State 0 - 3
Verslag
Vlag van Brasilië Brasilië Loftus Versfeld, Pretoria
Toeskouers: 39 617
Skeidsregter: Massimo Busacca (Switserland)
Doelpunt na 7 minute 7' Felipe Melo
Doelpunt na 20 minute 20' Robinho
Doelpunt na 62 minute 62' Maicon

18 Junie 2009
20:30 SAST
Vlag van Egipte Egipte 1 - 0
Verslag
Vlag van Italië Italië Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 52 150
Skeidsregter: Martin Hansson (Swede)
Homos Doelpunt na 40 minute 40'

21 Junie 2009
20:30 SAST
Vlag van Italië Italië 0 - 3
Verslag
Vlag van Brasilië Brasilië Loftus Versfeld, Pretoria
Toeskouers: 41 195
Skeidsregter: Benito Archundia (Meksiko)
Doelpunt na 37 minute 37', Doelpunt na 43 minute 43' Luís Fabiano
Doelpunt na 45 minute 45' (e.d.) Dossena

21 Junie 2009
20:30 SAST
Vlag van Egipte Egipte 0 - 3
Verslag
Vlag van Verenigde State Verenigde State Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 23 140
Skeidsregter: Michael Hester (Nieu-Seeland)
Doelpunt na 21 minute 21' Davies
Doelpunt na 63 minute 63' Bradley
Doelpunt na 71 minute 71' Dempsey

Uitklopfase[wysig]

Halfeindronde Eindronde
24 Junie – Bloemfontein
 Vlag van Spanje Spanje  0  
 Vlag van Verenigde State Verenigde State  2  
 
28 Junie – Johannesburg
     Vlag van Verenigde State Verenigde State  2
   Vlag van Brasilië Brasilië  3
Derde plek
25 Junie – Johannesburg 28 Junie – Rustenburg
 Vlag van Brasilië Brasilië  1  Vlag van Spanje Spanje  3
 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika  0    Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika  2

Halfeindrondte[wysig]


24 Junie 2009
20:30 SAST
Vlag van Spanje Spanje 0 - 2
Verslag
Vlag van Verenigde State Verenigde State Vrystaat-stadion, Bloemfontein
Toeskouers: 35 369
Skeidsregter: Jorge Larrionda (Uruguay)
Doelpunt na 27 minute 27' Altidore
Doelpunt na 74 minute 74' Dempsey

25 Junie 2009
20:30 SAST
Vlag van Brasilië Brasilië 1 - 0
Verslag
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 48 049
Skeidsregter: Massimo Busacca (Switserland)
Dani Alves Doelpunt na 88 minute 88'

Klein finale (vir die derde plek)[wysig]


28 Junie 2009
15:00 SAST
Vlag van Spanje Spanje 3 - 2 (e.t.)
Verslag
Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika Royal Bafokeng-stadion, Rustenburg
Toeskouers: 31 788
Skeidsregter: Matthew Breeze (Australië)
Güiza Doelpunt na 88 minute 88', Doelpunt na 89 minute 89'
Alonso Doelpunt na 107 minute 107'
Doelpunt na 73 minute 73', Doelpunt na 90+3 minute 90+3' Mphela

Eindstryd[wysig]


28 Junie 2009
20:30 SAST
Vlag van Verenigde State Verenigde State 2 - 3
Verslag
Vlag van Brasilië Brasilië Ellispark-stadion, Johannesburg
Toeskouers: 52 291
Skeidsregter: Martin Hansson (Swede)
Dempsey Doelpunt na 10 minute 10'
Donovan Doelpunt na 27 minute 27'
Doelpunt na 46 minute 46', Doelpunt na 74 minute 74' Fabiano
Doelpunt na 84 minute 84' Lúcio


2009 Konfederasiebekerkampioen
Vlag van Brasilië Brasilië

Verwysings[wysig]

  1. (en) FIFA World Ranking by aanvang van die toernooi
  2. 2,0 2,1 Die Suid-Amerikaans en Europese kampioen is nie langer verplig om deel te neem nie. Bron: (en) Persberig FIFA 2005/2006 season: final worldwide matchday to be 14 May 2006 d.d. 19 Desember 2004

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


FIFA Sokker-Konfederasiebeker FIFA Logo (2010).svg

Saoedi-Arabië 1992 · Saoedi-Arabië 1995 · Saoedi-Arabië 1997 · Meksiko 1999 · Suid-Korea/Japan 2001 · Frankryk 2003 · Duitsland 2005 · Suid-Afrika 2009 · Brasilië 2013 · Rusland 2017 · Katar 2021