FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FIFA Sokker-Konfederasiebeker
Brasilië 2013
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Brasilië Brasilië
Datums 15 Junie - 30 Junie
Spanne (van 6 konfederasies)
Stadions (in 4 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (4 titels)
Tweede plek Vlag van Spanje Spanje
Derde plek Vlag van Italië Italië
Vierde plek Vlag van Uruguay Uruguay
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 16
Doele 68 (4.25 per wedstryd)
Bywoning 804 659 (50 291 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Spanje Fernando Torres
Vlag van Brasilië Fred (5 doele)
Beste speler Vlag van Brasilië Neymar
2009
2017

Die FIFA Sokker-Konfederasiebeker in 2013 is vanaf 13 Junie 2013 tot 30 Junie 2013 in Brasilië aangebied as voorbereiding vir die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 2014. Soos gebruiklik het die gasheerland, die huidige wêreldkampioen en die kampioene van elk van die ses sokkerbonde deelgeneem. Brasilië wen die beker nadat hulle Spanje met 3-0 in die eindstryd klop. Italië eindig in die derde plek en Uruguay in die vierde plek.

Stadions[wysig]

Belo Horizonte Recife Brasília Rio de Janeiro Fortaleza Salvador da Bahia
Estádio Mineirão Arena Pernambuco Estádio Nacional Mané Garrincha Estádio do Maracanã Estádio Castelão Arena Fonte Nova
Kapasiteit: 62,547 Kapasiteit: 44,248 Kapasiteit: 68,009 Kapasiteit: 76,804 Kapasiteit: 64,846 Kapasiteit: 52,048
Novo mineirão aérea.jpg Itaipava Arena Pernambuco 2013.jpg Estádio Nacional de Brasília.JPG Maracana internal view april 2013.jpg Fortaleza Arena.jpg Itaipava Arena - March 2013.jpg

Gekwalifiseerde spanne[wysig]

Land Kwalifikasie Deelname Wêreldranglys[1]
Vlag van Brasilië Brasilië Gasheerland 7 22
Vlag van Spanje Spanje Wenner van Wêreldkampioenskappe 2010 2 1
Vlag van Japan Japan Wenner van CONCACAF Gold Cup 2011 5 32
Vlag van Meksiko Meksiko Wenner van Copa América 2011 6 17
Vlag van Uruguay Uruguay Wenner van Asië-beker 2011 2 19
Vlag van Frans-Polinesië Frans-Polinesië Wenner van Oseanië Nasies-beker 2012 1 138
Vlag van Italië Italië Wenner van Europese kampioenskappe 2012 2 8
Vlag van Nigerië Nigerië Wenner van Afrika-beker 2013 2 31

Verwysings[wysig]


FIFA Sokker-Konfederasiebeker FIFA Logo(2010).svg

Saoedi-Arabië 1992 · Saoedi-Arabië 1995 · Saoedi-Arabië 1997 · Meksiko 1999 · Suid-Korea/Japan 2001 · Frankryk 2003 · Duitsland 2005 · Suid-Afrika 2009 · Brasilië 2013 · Rusland 2017 · Katar 2021