FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1958

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FIFA Sokker-Wêreldbeker
Världsmästerskapet i Fotboll
Sverige 1958
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Swede Swede
Datums 8 Junie – 29 Junie
Spanne 16 (van 3 konfederasies)
Stadions 12 (in 12 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Brasilië Brasilië (1 titel)
Tweede plek Vlag van Swede Swede
Derde plek Vlag van Frankryk Frankryk
Vierde plek Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 35
Doele 126 (3.6 per wedstryd)
Bywoning 919 580 (26 274 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Frankryk Just Fontaine (13 doele)
Beste speler Vlag van Brasilië Didi
1954
1962

Die 6de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi is vanaf 8 Junie tot 29 Junie 1958 in Swede aangebied. 16 spanne vanuit verskeie lande het aan die toernooi deelgeneem. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi, wat in Swede aangebied is.

Brasilië wen die trofee nadat hulle Swede met 5 - 2 in die eindstryd klop en sodoende hulle eerste wêreldtitel inpalm. Frankryk eindig in die derde en Wes-Duitsland in die vierde plek.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelneem nie omrede hulle nie 'n lid van FIFA was nie.

Stadions[wysig]

FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1958 is geleë in Swede
Borås
Eskilstuna
Gotenburg
Halmstad
Helsingborg
Malmö
Norrköping
Örebro
Sandviken
Stockholm
Uddevalla
Västerås
Kaart wat die ligging van die speelplekke van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1958 vertoon.
Stad Stadion Beeld Kapasiteit Opgerig
Solna (Stockholm) Råsunda Fotbollstadion Råsunda February 2013 01.jpg 52 400 1937
Gotenburg Ullevi Ullevi stadium in gothenburg 20060510.jpg 53 500 1958
Malmö Malmö Stadion South Stand, Malmö Stadion.jpg 30 000 1958
Eskilstuna Tunavallen Tunavallen 2011.jpg 20 000 1924
Norrköping Idrottsparken Nyaparken.jpg 20 000 1904
Sandviken Jernvallen Jernvallen.jpg 20 000 1938
Uddevalla Rimnersvallen Rimnersvallen.jpg 17 778 1921
Helsingborg Olympiastadion Olympiahelsingborg.jpg 16 000 1898
Borås Ryavallen Ryavallen, main stand, january 2008.JPG 15 000 1941
Halmstad Örjans Vall Örjan.JPG 15 000 1922
Örebro Eyravallen Behrn Arena 2008.JPG 13 000 1923
Västerås Arosvallen 10 000 1932

Wedstryde[wysig]

██ Kampioen ██ Tweede plek ██ Derde plek ██ Vierde plek ██ Kwarteindrondte ██ Groepuitdunne

Die Wedstryde was in twee fases opgedeel, naamlik die groepuitdunne en die uitklopfase.

Groepuitdunne[wysig]

16 spanne het aan die groepuitdunne deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep dring na die tweede rondte (die uitklopfase) deur.

Groep 1[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 3 1 2 0 7 5 +2 4
Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland 3 1 1 1 4 5 -1 3
Flag of Czechoslovakia Tsjeggoslowakye 3 1 1 1 8 4 +4 3
Vlag van Argentinië Argentinië 3 1 0 2 5 10 -5 2
  • Noord-Ierland het voor Tsjeggoslowakye deur die wen van 'n uitspeelwedstryd.

8 Junie 1958
19:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 3 - 1
Rapport
Vlag van Argentinië Argentinië Malmö Stadion, Malmö
Toeskouers: 31 156
Skeidsregter: Reginald James Leafe (Engeland)
Rahn Doelpunt na 32 minute 32', Doelpunt na 79 minute 79'
Seeler Doelpunt na 42 minute 42'
Doelpunt na 3 minute 3' Corbatta

8 Junie 1958
19:00
Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland 1 - 0
Rapport
Flag of Czechoslovakia Tsjeggoslowakye Örjans Vall, Halmstad
Toeskouers: 10 647
Skeidsregter: Fritz Seipelt (Oostenryk)
Cush Doelpunt na 21 minute 21'

11 Junie 1958
19:00
Vlag van Argentinië Argentinië 3 - 1
Rapport
Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland Örjans Vall, Halmstad
Toeskouers: 14 147
Skeidsregter: Sten Ahlner (Swede)
Corbatta Doelpunt na 37 minute 37' (straf)
Menéndez Doelpunt na 56 minute 56'
Avio Doelpunt na 60 minute 60'
Doelpunt na 4 minute 4' McParland

11 Junie 1958
19:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 2 - 2
Rapport
Flag of Czechoslovakia Tsjeggoslowakye Olympiastadion, Helsingborg
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Arthur Ellis (England)
Schäfer Doelpunt na 60 minute 60'
Rahn Doelpunt na 71 minute 71'
Doelpunt na 24 minute 24' (straf) Dvořák
Doelpunt na 42 minute 42' Zikán

15 Junie 1958
19:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 2 - 2
Rapport
Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland Malmö Stadion, Malmö
Toeskouers: 21 990
Skeidsregter: Joaquim Fernandes Campos (Portugal)
Rahn Doelpunt na 20 minute 20'
Seeler Doelpunt na 78 minute 78'
Doelpunt na 18 minute 18', Doelpunt na 60 minute 60' McParland

15 Junie 1958
19:00
Flag of Czechoslovakia Tsjeggoslowakye 6 - 1
Rapport
Vlag van Argentinië Argentinië Olympiastadion, Helsingborg
Toeskouers: 16 418
Skeidsregter: Arthur Ellis (England)
Dvořák Doelpunt na 8 minute 8'
Zikán Doelpunt na 17 minute 17', Doelpunt na 39 minute 39'
Feureisl Doelpunt na 68 minute 68'
Hovorka Doelpunt na 81 minute 81', Doelpunt na 89 minute 89'
Doelpunt na 64 minute 64' (straf) Corbatta
Uitspeelwedstryd

17 Junie 1958
19:00
Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland 2 - 1 (e.t.)
Rapport
Flag of Czechoslovakia Tsjeggoslowakye Malmö Stadion, Malmö
Toeskouers: 6 196
Skeidsregter: Maurice Guigue (Frankryk)
McParland Doelpunt na 44 minute 44', Doelpunt na 97 minute 97' Doelpunt na 18 minute 18' Zikán

Groep 2[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Frankryk Frankryk 3 2 0 1 11 7 +4 4
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 3 1 2 0 7 6 +1 4
Vlag van Paraguay Paraguay 3 1 1 1 9 12 -3 3
Vlag van Skotland Skotland 3 0 1 2 4 6 -2 1
  • Frankryk het voor Joego-Slawië afgesluit weens doelverhouding.

8 Junie 1958
19:00
Vlag van Frankryk Frankryk 7 - 3
Rapport
Vlag van Paraguay Paraguay Idrottsparken, Norrköping
Toeskouers: 16 500
Skeidsregter: Juan Garay Gardeazabal (Spanje)
Fontaine Doelpunt na 24 minute 24', Doelpunt na 30 minute 30', Doelpunt na 67 minute 67'
Piantoni Doelpunt na 52 minute 52'
Wisnieski Doelpunt na 61 minute 61'
Kopa Doelpunt na 70 minute 70'
Vincent Doelpunt na 83 minute 83'
Doelpunt na 20 minute 20', Doelpunt na 44 minute 44' (straf) Amarilla
Doelpunt na 50 minute 50' Romero

8 Junie 1958
19:00
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 1 - 1
Rapport
Vlag van Skotland Skotland Arosvallen, Västerås
Toeskouers: 9 500
Skeidsregter: Paul Wyssling (Switserland)
Petaković Doelpunt na 6 minute 6' Doelpunt na 49 minute 49' Murray

11 Junie 1958
19:00
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië 3 - 2
Rapport
Vlag van Frankryk Frankryk Arosvallen, Västerås
Toeskouers: 12 000
Skeidsregter: Benjamin Mervyn Griffiths (Wallis)
Petaković Doelpunt na 16 minute 16'
Veselinović Doelpunt na 63 minute 63', Doelpunt na 88 minute 88'
Doelpunt na 4 minute 4', Doelpunt na 85 minute 85' Fontaine

11 Junie 1958
19:00
Vlag van Paraguay Paraguay 3 - 2
Rapport
Vlag van Skotland Skotland Idrottsparken, Norrköping
Toeskouers: 12 000
Skeidsregter: Vincenzo Orlandini (Italië)
Agüero Doelpunt na 4 minute 4'
Doelpunt na 45 minute 45'
Parodi Doelpunt na 73 minute 73'
Doelpunt na 24 minute 24' Mudie
Doelpunt na 74 minute 74' Collins

15 Junie 1958
19:00
Vlag van Frankryk Frankryk 2 - 1
Rapport
Vlag van Skotland Skotland Eyravallen, Örebro
Toeskouers: 13 500
Skeidsregter: Juan Brozzi (Argentinië)
Kopa Doelpunt na 22 minute 22'
Fontaine Doelpunt na 44 minute 44'
Doelpunt na 58 minute 58' Baird

15 Junie 1958
19:00
Vlag van Paraguay Paraguay 3 - 3
Rapport
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Tunavallen, Eskilstuna
Toeskouers: 12 000
Skeidsregter: Martin Macko (Tsjeggoslowakye)
Parodi Doelpunt na 20 minute 20'
Agüero Doelpunt na 52 minute 52'
Romero Doelpunt na 80 minute 80'
Doelpunt na 18 minute 18' Ognjanović
Doelpunt na 21 minute 21' Veselinović
Doelpunt na 73 minute 73' Rajkov

Groep 3[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Swede Swede 3 2 1 0 5 1 +4 5
Vlag van Wallis Wallis 3 0 3 0 2 2 ±0 3
Vlag van Hongarye Hongarye 3 1 1 1 6 3 +3 3
Vlag van Meksiko Meksiko 3 0 1 2 1 8 -7 1
  • Wallis het voor Hongarye afgesluit deur die wen van 'n uitspeelwedstryd.

8 Junie 1958
14:00
Vlag van Swede Swede 3 - 0
Rapport
Vlag van Meksiko Meksiko Råsunda Fotbollstadion, Solna
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Nikolaj Latychef (Sowjetunie)
Simonsson Doelpunt na 17 minute 17', Doelpunt na 64 minute 64'
Liedholm Doelpunt na 57 minute 57' (straf)

8 Junie 1958
19:00
Vlag van Hongarye Hongarye 1 - 1
Rapport
Vlag van Wallis Wallis Jernvallen, Sandviken
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Jose Maria Codesal (Uruguay)
Bozsik Doelpunt na 5 minute 5' Doelpunt na 27 minute 27' J. Charles

11 Junie 1958
19:00
Vlag van Meksiko Meksiko 1 - 1
Rapport
Vlag van Wallis Wallis Råsunda Fotbollstadion, Solna
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Leo Lemesic (Joego-Slawië)
Belmonte Doelpunt na 89 minute 89' Doelpunt na 32 minute 32' I. Allchurch

12 Junie 1958
19:00
Vlag van Swede Swede 2 - 1
Rapport
Vlag van Hongarye Hongarye Råsunda Fotbollstadion, Solna
Toeskouers: 40 000
Skeidsregter: John Alexander Mowat (Skotland)
Hamrin Doelpunt na 34 minute 34', Doelpunt na 55 minute 55' Doelpunt na 77 minute 77' Tichy

15 Junie 1958
14:00
Vlag van Swede Swede 0 - 0
Rapport
Vlag van Wallis Wallis Råsunda Fotbollstadion, Solna
Toeskouers: 35 000
Skeidsregter: Lucien van Nuffel (België)

15 Junie 1958
19:00
Vlag van Hongarye Hongarye 4 - 0
Rapport
Vlag van Meksiko Meksiko Jernvallen, Sandviken
Toeskouers: 13 300
Skeidsregter: Arne Eriksson (Finland)
Tichy Doelpunt na 19 minute 19', Doelpunt na 46 minute 46'
Sándor Doelpunt na 54 minute 54'
Bencsics Doelpunt na 69 minute 69'
Uitspeelwedstryd

17 Junie 1958
19:00
Vlag van Wallis Wallis 2 - 1
Rapport
Vlag van Hongarye Hongarye Råsunda Fotbollstadion, Solna
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Nikolaj Latychef (Sowjetunie)
I. Allchurch Doelpunt na 55 minute 55'
Medwin Doelpunt na 76 minute 76'
Doelpunt na 33 minute 33' Tichy

Groep 4[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Brasilië Brasilië 3 2 1 0 5 0 +5 5
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 3 1 1 1 4 4 ±0 3
Vlag van Engeland Engeland 3 0 3 0 4 4 ±0 3
Vlag van Oostenryk Oostenryk 3 0 1 2 2 7 -5 1
  • Sowjetunie het voor Engeland afgesluit deur die wen van 'n uitspeelwedstryd.

8 Junie 1958
19:00
Vlag van Brasilië Brasilië 3 - 0
Rapport
Vlag van Oostenryk Oostenryk Rimnersvallen, Uddevalla
Toeskouers: 17 778
Skeidsregter: Maurice Guigue (Frankryk)
Altafini Doelpunt na 37 minute 37', Doelpunt na 85 minute 85'
Santos Doelpunt na 50 minute 50'

8 Junie 1958
19:00
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 2 - 2
Rapport
Vlag van Engeland Engeland Ullevi, Gotenburg
Toeskouers: 49 348
Skeidsregter: Istvan Zsolt (Hongarye)
Simonyan Doelpunt na 13 minute 13'
A. Iwanof Doelpunt na 56 minute 56'
Doelpunt na 66 minute 66' Kevan
Doelpunt na 85 minute 85' (straf) Finney

11 Junie 1958
19:00
Vlag van Brasilië Brasilië 0 - 0
Rapport
Vlag van Engeland Engeland Ullevi, Gotenburg
Toeskouers: 40 895
Skeidsregter: Albert Dusch (Wes-Duitsland)

Dit was die eerste wedstryd sonder doele in die geskiedenis van die Sokker-Wêreldbekertoernooi.


11 Junie 1958
19:00
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 2 - 0
Rapport
Vlag van Oostenryk Oostenryk Ryavallen, Borås
Toeskouers: 21 239
Skeidsregter: Carl Frederik Jorgensen (Denemarke)
Ilyin Doelpunt na 15 minute 15'
W. Iwanof Doelpunt na 62 minute 62'

15 Junie 1958
19:00
Vlag van Engeland Engeland 2 - 2
Rapport
Vlag van Oostenryk Oostenryk Ryavallen, Borås
Toeskouers: 15 872
Skeidsregter: Jan Bronkhorst (Nederland)
Haynes Doelpunt na 56 minute 56'
Kevan Doelpunt na 74 minute 74'
Doelpunt na 15 minute 15' Koller
Doelpunt na 71 minute 71' Körner

15 Junie 1958
19:00
Vlag van Brasilië Brasilië 2 - 0
Rapport
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie Ullevi, Gotenburg
Toeskouers: 50 928
Skeidsregter: Maurice Guigue (Frankryk)
Vavá Doelpunt na 3 minute 3', Doelpunt na 77 minute 77'
Uitspeelwedstryd

17 Junie 1958
19:00
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie 1 - 0
Rapport
Vlag van Engeland Engeland Ullevi, Gotenburg
Toeskouers: 23 182
Skeidsregter: Albert Dusch (Wes-Duitsland)
Ilyin Doelpunt na 69 minute 69'

Uitklopfase[wysig]

Kwarteind Halfeind Eindstryd
                   
19 Junie – Malmö        
 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland  1
24 Junie – Gotenburg
 Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië  0  
 Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland  1
19 Junie – Solna
   Vlag van Swede Swede  3  
 Vlag van Swede Swede  2
23 Junie – Solna
 Vlag van Sowjetunie Sowjetunie  0  
 Vlag van Swede Swede  2
19 Junie – Norrköping
   Vlag van Brasilië Brasilië  5
 Vlag van Frankryk Frankryk  4
24 Junie – Solna
 Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland  0  
 Vlag van Frankryk Frankryk  2 derde plek
19 Junie – Gotenburg
   Vlag van Brasilië Brasilië  5   28 Junie – Gotenburg
 Vlag van Brasilië Brasilië  1
   Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland  3
 Vlag van Wallis Wallis  0  
 Vlag van Frankryk Frankryk  6

Kwarteindrondte[wysig]


19 Junie 1958
19:00
Vlag van Frankryk Frankryk 4 - 0
Rapport
Vlag van Noord-Ierland Noord-Ierland Idrottsparken, Norrköping
Toeskouers: 12 000
Skeidsregter: Juan Garay Gardeazabal (Spanje)
Wisnieski Doelpunt na 22 minute 22'
Fontaine Doelpunt na 55 minute 55', Doelpunt na 63 minute 63'
Piantoni Doelpunt na 68 minute 68'

19 Junie 1958
19:00
Vlag van Swede Swede 2 - 0
Rapport
Vlag van Sowjetunie Sowjetunie Råsunda Fotbollstadion, Solna
Toeskouers: 45 000
Skeidsregter: Reginald James Leafe (Engeland)
Hamrin Doelpunt na 49 minute 49'
Simonsson Doelpunt na 88 minute 88'

19 Junie 1958
19:00
Vlag van Brasilië Brasilië 1 - 0
Rapport
Vlag van Wallis Wallis Ullevi, Gotenburg
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Fritz Seipelt (Oostenryk)
Pelé Doelpunt na 66 minute 66'

19 Junie 1958
19:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 1 - 0
Rapport
Vlag van Joego-Slawië Joego-Slawië Malmö Stadion, Malmö
Toeskouers: 20 000
Skeidsregter: Paul Wyssling (Switserland)
Rahn Doelpunt na 12 minute 12'

Halfeindrondte[wysig]


24 Junie 1958
19:00
Vlag van Frankryk Frankryk 2 - 5
Rapport
Vlag van Brasilië Brasilië Råsunda Fotbollstadion, Solna
Toeskouers: 27 000
Skeidsregter: Benjamin Mervyn Griffiths (Wallis)
Fontaine Doelpunt na 9 minute 9'
Piantoni Doelpunt na 83 minute 83'
Doelpunt na 2 minute 2' Vavá
Doelpunt na 39 minute 39' Didi
Doelpunt na 52 minute 52', Doelpunt na 64 minute 64', Doelpunt na 75 minute 75' Pelé

24 Junie 1958
19:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 1 - 3
Rapport
Vlag van Frankryk Frankryk Ullevi, Gotenburg
Toeskouers: 50 000
Skeidsregter: Istvan Zsolt (Hongarye)
Schäfer Doelpunt na 24 minute 24' Doelpunt na 32 minute 32' Skoglund
Doelpunt na 81 minute 81' Gren
Doelpunt na 88 minute 88' Hamrin

Klein finale (vir die derde plek)[wysig]


28 Junie 1958
17:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 3 - 6
Rapport
Vlag van Frankryk Frankryk Ullevi, Gotenburg
Toeskouers: 25 000
Skeidsregter: Juan Brozzi (Argentinië)
Cieslarczyk Doelpunt na 18 minute 18'
Rahn Doelpunt na 52 minute 52'
Schäfer Doelpunt na 84 minute 84'
Doelpunt na 16 minute 16', Doelpunt na 36 minute 36', Doelpunt na 78 minute 78', Doelpunt na 89 minute 89' Fontaine
Doelpunt na 27 minute 27' (straf) Kopa
Doelpunt na 50 minute 50' Douis

Eindstryd[wysig]


29 Junie 1958
15:00
Vlag van Swede Swede 2 - 5
Rapport
Vlag van Brasilië Brasilië Råsunda Fotbollstadion, Solna
Toeskouers: 51 800
Skeidsregter: Maurice Guigue (Frankryk)
Liedholm Doelpunt na 4 minute 4'
Simonsson Doelpunt na 80 minute 80'
Doelpunt na 9 minute 9', Doelpunt na 32 minute 32' Vavá
Doelpunt na 55 minute 55', Doelpunt na 90 minute 90' Pelé
Doelpunt na 68 minute 68' Zagallo
1958 Wêreldkampioen
Vlag van Brasilië Brasilië

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Sokker-Wêreldbekertoernooie FIFA Logo (2010).svg

Uruguay 1930 · Italië 1934 · Frankryk 1938 · 1942 · Brasilië 1950 · Switserland 1954 · Swede 1958 · Chili 1962 · Engeland 1966 · Meksiko 1970 · Wes-Duitsland 1974 · Argentinië 1978 · Spanje 1982 · Meksiko 1986 · Italië 1990 · Verenigde State 1994 · Frankryk 1998 · Suid-Korea/Japan 2002 · Duitsland 2006 · Suid-Afrika 2010 · Brasilië 2014 · Rusland 2018 · Katar 2022