FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FIFA Sokker-Wêreldbeker
Argentina '78
Toernooi-inligting
Gasheerland Vlag van Argentinië Argentinië
Datums 1 Junie – 25 Junie
Spanne 16 (van 5 konfederasies)
Stadions (in 5 stede)
Finale uitslag
Kampioene Vlag van Argentinië Argentinië (1 titel)
Tweede plek Vlag van Nederland Nederland
Derde plek Vlag van Brasilië Brasilië
Vierde plek Vlag van Italië Italië
Toernooi-statistieke
Wedstryde gespeel 38
Doele 102 (2.68 per wedstryd)
Bywoning 1 546 151 (40 688 per wedstryd)
Meeste punte Vlag van Argentinië Mario Kempes (6 doele)
Beste speler Vlag van Argentinië Mario Kempes
1974
1982

Die 11de FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi is vanaf 1 Junie tot 25 Junie 1978 in Argentinië aangebied. 16 spanne vanuit verskeie lande het aan die toernooi deelgeneem. Dit was die eerste Sokker-Wêreldbekertoernooi, wat in Argentinië aangebied is.

Argentinië wen die trofee nadat hulle Nederland met 3 - 1 in die eindstryd klop en sodoende hulle eerste wêreldtitel inpalm. Brasilië eindig in die derde en Italië in die vierde plek.

Die Suid-Afrikaanse nasionale sokkerspan het nie aan die toernooi deelneem nie omrede hulle nie 'n lid van FIFA was nie.

Stadions[wysig]

Kaart wat die ligging van die speelplekke van die FIFA Sokker-Wêreldbekertoernooi in 1978 vertoon.
Buenos Aires Córdoba
Estadio Monumental Estadio José Amalfitani Estadio Córdoba
Kapasiteit: 76 000 Kapasiteit: 49 540 Kapasiteit: 46 083
Estadio Monumental.jpg Estadio José Amalfitani.JPG EstadioCordoba.jpg
Mar del Plata Rosario Mendoza
Estadio José María Minella Estadio Gigante de Arroyito Estadio Ciudad de Mendoza
Kapasiteit: 43 542 Kapasiteit: 41 654 Kapasiteit: 34 875
PT ESTADIO2.jpg Estadio Gigante de Arroyito.jpg Estadio Malvinas Argentinas.JPG

Wedstryde[wysig]

██ Kampioen ██ Tweede plek ██ Derde plek ██ Vierde plek ██ Tweede groepuitdunne ██ Eerste groepuitdunne

Die Wedstryde was in twee fases opgedeel, naamlik die eerste groepuitdunne en die tweede groepuitdunne met die aansluitende eindstryd.

Eerste rondte[wysig]

16 spanne het aan die eerste groepuitdunne deelgeneem. Die boonste twee spanne in elke groep dring na die tweede rondte (die tweede groepuitdunne) deur. In die tweede groepuitdunne dring net die boonste span van beide groepe in die eindstryd deur en die tweede span van beide groepe in die klein finale vir die derde plek.

Groep 1[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Italië Italië 3 3 0 0 6 2 +4 6
Vlag van Argentinië Argentinië 3 2 0 1 4 3 +1 4
Vlag van Frankryk Frankryk 3 1 0 2 5 5 ±0 2
Vlag van Hongarye Hongarye 3 0 0 3 3 8 -5 0

2 Junie 1978
13:45
Vlag van Italië Italië 2 - 1
Rapport
Vlag van Frankryk Frankryk Estadio José María Minella, Mar del Plata
Toeskouers: 38 100
Skeidsregter: Nicolae Rainea (Roemenië)
Rossi Doelpunt na 29 minute 29'
Zaccarelli Doelpunt na 54 minute 54'
Doelpunt na 1 minute 1' Lacombe

2 Junie 1978
19:15
Vlag van Argentinië Argentinië 2 - 1
Rapport
Vlag van Hongarye Hongarye Estadio Monumental, Buenos Aires
Toeskouers: 71 615
Skeidsregter: Antonio Garrido (Portugal)
Luque Doelpunt na 15 minute 15'
Bertoni Doelpunt na 83 minute 83'
Doelpunt na 10 minute 10' Csapó

6 Junie 1978
13:45
Vlag van Italië Italië 3 - 1
Rapport
Vlag van Hongarye Hongarye Estadio José María Minella, Mar del Plata
Toeskouers: 26 533
Skeidsregter: Ramón Barreto (Uruguay)
Rossi Doelpunt na 34 minute 34'
Bettega Doelpunt na 36 minute 36'
Benetti Doelpunt na 60 minute 60'
Doelpunt na 81 minute 81' (straf) A. Tóth

6 Junie 1978
19:15
Vlag van Argentinië Argentinië 2 - 1
Rapport
Vlag van Frankryk Frankryk Estadio Monumental, Buenos Aires
Toeskouers: 71 666
Skeidsregter: Jean Dubach (Switserland)
Passarella Doelpunt na 45 minute 45' (straf)
Luque Doelpunt na 73 minute 73'
Doelpunt na 60 minute 60' Platini

10 Junie 1978
14:30
Vlag van Frankryk Frankryk 3 - 1
Rapport
Vlag van Hongarye Hongarye Estadio José María Minella, Mar del Plata
Toeskouers: 23 127
Skeidsregter: Arnaldo Cézar Coelho (Brasilië)
Lopez Doelpunt na 22 minute 22'
Berdoll Doelpunt na 37 minute 37'
Rocheteau Doelpunt na 42 minute 42'
Doelpunt na 41 minute 41' Zombori

10 Junie 1978
19:15
Vlag van Argentinië Argentinië 0 - 1
Rapport
Vlag van Italië Italië Estadio Monumental, Buenos Aires
Toeskouers: 71 712
Skeidsregter: Abraham Klein (Israel)
Doelpunt na 67 minute 67' Bettega

Groep 2[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Pole Pole 3 2 1 0 4 1 +3 5
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 3 1 2 0 6 0 +6 4
Vlag van Tunisië Tunisië 3 1 1 1 3 2 +1 3
Vlag van Meksiko Meksiko 3 0 0 3 2 12 -10 0

1 Junie 1978
15:00
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 0 - 0
Rapport
Vlag van Pole Pole Estadio Monumental, Buenos Aires
Toeskouers: 67 579
Skeidsregter: Ángel Norberto Coerezza (Argentinië)

2 Junie 1978
16:45
Vlag van Tunisië Tunisië 3 - 1
Rapport
Vlag van Meksiko Meksiko Estadio Gigante de Arroyito, Rosario
Toeskouers: 17 396
Skeidsregter: John Gordon (Skotland)
Kaabi Doelpunt na 55 minute 55'
Ghommidh Doelpunt na 79 minute 79'
Dhouieb Doelpunt na 87 minute 87'
Doelpunt na 45 minute 45' (straf) Vázquez Ayala

6 Junie 1978
16:45
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 6 - 0
Rapport
Vlag van Meksiko Meksiko Estadio Chateau Carreras, Córdoba
Toeskouers: 35 258
Skeidsregter: Farouk Bouzo (Sirië)
D. Müller Doelpunt na 15 minute 15'
H. Müller Doelpunt na 30 minute 30'
Rummenigge Doelpunt na 38 minute 38', Doelpunt na 73 minute 73'
Flohe Doelpunt na 44 minute 44', Doelpunt na 89 minute 89'

6 Junie 1978
16:45
Vlag van Pole Pole 1 - 0
Rapport
Vlag van Tunisië Tunisië Estadio Gigante de Arroyito, Rosario
Toeskouers: 9 624
Skeidsregter: Ángel Franco Martínez (Spanje)
Lato Doelpunt na 43 minute 43'

10 Junie 1978
16:45
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 0 - 0
Rapport
Vlag van Tunisië Tunisië Estadio Chateau Carreras, Córdoba
Toeskouers: 30 667
Skeidsregter: César Guerrero Orosco (Peru)

10 Junie 1978
16:45
Vlag van Pole Pole 3 - 1
Rapport
Vlag van Meksiko Meksiko Estadio Gigante de Arroyito, Rosario
Toeskouers: 22 651
Skeidsregter: Jafar Namdar (Iran)
Boniek Doelpunt na 43 minute 43', Doelpunt na 84 minute 84'
Deyna Doelpunt na 56 minute 56'
Doelpunt na 52 minute 52' Rangel

Groep 3[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Oostenryk Oostenryk 3 2 0 1 3 2 +1 4
Vlag van Brasilië Brasilië 3 1 2 0 2 1 +1 4
Vlag van Spanje Spanje 3 1 1 1 2 2 ±0 3
Vlag van Swede Swede 3 0 1 2 1 3 -2 1

3 Junie 1978
13:45
Vlag van Oostenryk Oostenryk 2 - 1
Rapport
Vlag van Spanje Spanje Estadio José Amalfitani, Buenos Aires
Toeskouers: 40 841
Skeidsregter: Károly Palotai (Hongarye)
Schachner Doelpunt na 10 minute 10'
Krankl Doelpunt na 76 minute 76'
Doelpunt na 21 minute 21' Dani

3 Junie 1978
13:45
Vlag van Brasilië Brasilië 1 - 1
Rapport
Vlag van Swede Swede Estadio José María Minella, Mar del Plata
Toeskouers: 32 569
Skeidsregter: Clive Thomas (Wallis)
Reinaldo Doelpunt na 45 minute 45' Doelpunt na 37 minute 37' Sjöberg

7 Junie 1978
13:45
Vlag van Oostenryk Oostenryk 1 - 0
Rapport
Vlag van Swede Swede Estadio José Amalfitani, Buenos Aires
Toeskouers: 41 424
Skeidsregter: Charles Corver (Nederland)
Krankl Doelpunt na 42 minute 42' (straf)

7 Junie 1978
13:45
Vlag van Brasilië Brasilië 0 - 0
Rapport
Vlag van Spanje Spanje Estadio José María Minella, Mar del Plata
Toeskouers: 34 771
Skeidsregter: Sergio Gonella (Italië)

11 Junie 1978
13:45
Vlag van Spanje Spanje 1 - 0
Rapport
Vlag van Swede Swede Estadio José Amalfitani, Buenos Aires
Toeskouers: 46 765
Skeidsregter: Ferdinand Biwersi (Wes-Duitsland)
Asensi Doelpunt na 75 minute 75'

11 Junie 1978
13:45
Vlag van Brasilië Brasilië 1 - 0
Rapport
Vlag van Oostenryk Oostenryk Estadio José María Minella, Mar del Plata
Toeskouers: 35 221
Skeidsregter: Robert Wurtz (Frankryk)
Roberto Dinamite Doelpunt na 40 minute 40'

Groep 4[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Peru Peru 3 2 1 0 7 2 +5 5
Vlag van Nederland Nederland 3 1 1 1 5 3 +2 3
Vlag van Skotland Skotland 3 1 1 1 5 6 -1 3
Vlag van Iran Iran 3 0 1 2 2 8 -6 1

3 Junie 1978
16:45
Vlag van Peru Peru 3 - 1
Rapport
Vlag van Skotland Skotland Estadio Chateau Carreras, Córdoba
Toeskouers: 37 927
Skeidsregter: Ulf Eriksson (Swede)
Cueto Doelpunt na 43 minute 43'
Cubillas Doelpunt na 70 minute 70', Doelpunt na 76 minute 76'
Doelpunt na 19 minute 19' Jordan

3 Junie 1978
16:45
Vlag van Nederland Nederland 3 - 0
Rapport
Vlag van Iran Iran Estadio Ciudad de Mendoza, Mendoza
Toeskouers: 33 431
Skeidsregter: Alfonso González Archundia (Meksiko)
Rensenbrink Doelpunt na 40 minute 40' (straf), Doelpunt na 62 minute 62', Doelpunt na 78 minute 78' (straf)

7 Junie 1978
16:45
Vlag van Skotland Skotland 1 - 1
Rapport
Vlag van Iran Iran Estadio Chateau Carreras, Córdoba
Toeskouers: 7 938
Skeidsregter: Youssou N'Diaye (Senegal)
Eskandarian Doelpunt na 43 minute 43' (e. d.) Doelpunt na 60 minute 60' Danaeifard

7 Junie 1978
16:45
Vlag van Nederland Nederland 0 - 0
Rapport
Vlag van Peru Peru Estadio Ciudad de Mendoza, Mendoza
Toeskouers: 28 125
Skeidsregter: Adolf Prokop (DDR)

11 Junie 1978
16:45
Vlag van Peru Peru 4 - 1
Rapport
Vlag van Iran Iran Estadio Chateau Carreras, Córdoba
Toeskouers: 21 262
Skeidsregter: Alojzy Jarguz (Pole)
Velásquez Doelpunt na 2 minute 2'
Cubillas Doelpunt na 36 minute 36' (straf), Doelpunt na 39 minute 39' (straf), Doelpunt na 79 minute 79'
Doelpunt na 41 minute 41' Rowsjan

11 Junie 1978
16:45
Vlag van Skotland Skotland 3 - 2
Rapport
Vlag van Nederland Nederland Estadio Ciudad de Mendoza, Mendoza
Toeskouers: 35 130
Skeidsregter: Erich Linemayr (Oostenryk)
Dalglish Doelpunt na 44 minute 44'
Gemmill Doelpunt na 46 minute 46' (straf), Doelpunt na 68 minute 68'
Doelpunt na 34 minute 34' (straf) Rensenbrink
Doelpunt na 71 minute 71' Rep

Tweede rondte[wysig]

Groep A[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Nederland Nederland 3 2 1 0 9 4 +5 5
Vlag van Italië Italië 3 1 1 1 2 2 ±0 3
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland 3 0 2 1 4 5 -1 2
Vlag van Oostenryk Oostenryk 3 1 0 2 4 8 -4 2

14 Junie 1978
13:45
Vlag van Oostenryk Oostenryk 1 - 5
Rapport
Vlag van Nederland Nederland Estadio Chateau Carreras, Córdoba
Toeskouers: 25 050
Skeidsregter: John Gordon (Skotland)
Obermayer Doelpunt na 80 minute 80' Doelpunt na 6 minute 6' Brandts
Doelpunt na 35 minute 35' (straf) Rensenbrink
Doelpunt na 36 minute 36', Doelpunt na 53 minute 53' Rep
Doelpunt na 82 minute 82' W. van de Kerkhof

14 Junie 1978
13:45
Vlag van Italië Italië 0 - 0
Rapport
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Estadio Monumental, Buenos Aires
Toeskouers: 67 547
Skeidsregter: Dušan Maksimović (Joego-Slawië)

18 Junie 1978
16:45
Vlag van Nederland Nederland 2 - 2
Rapport
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Estadio Chateau Carreras, Córdoba
Toeskouers: 40 750
Skeidsregter: Ramón Barreto (Uruguay)
Haan Doelpunt na 27 minute 27'
R. van de Kerkhof Doelpunt na 82 minute 82'
Doelpunt na 3 minute 3' Abramczik
Doelpunt na 70 minute 70' D. Müller

18 Junie 1978
16:45
Vlag van Italië Italië 1 - 0
Rapport
Vlag van Oostenryk Oostenryk Estadio Monumental, Buenos Aires
Toeskouers: 66 695
Skeidsregter: Francis Rion (België)
Rossi Doelpunt na 13 minute 13'

21 Junie 1978
13:45
Vlag van Oostenryk Oostenryk 3 - 2
Rapport
Vlag van Wes-Duitsland Wes-Duitsland Estadio Chateau Carreras, Córdoba
Toeskouers: 38 318
Skeidsregter: Abraham Klein (Israel)
Vogts Doelpunt na 59 minute 59' (e. d.)
Krankl Doelpunt na 66 minute 66', Doelpunt na 87 minute 87'
Doelpunt na 19 minute 19' Rummenigge
Doelpunt na 72 minute 72' Hölzenbein

21 Junie 1978
13:45
Vlag van Italië Italië 1 - 2
Rapport
Vlag van Nederland Nederland Estadio Monumental, Buenos Aires
Toeskouers: 67 433
Skeidsregter: Angel Franco Martínez (Spanje)
Brandts Doelpunt na 19 minute 19' (e. d.) Doelpunt na 49 minute 49' Brandts
Doelpunt na 76 minute 76' Haan

Groep B[wysig]

Land Wed Wen Gel Ver DV DT +/- Pnt
Vlag van Argentinië Argentinië 3 2 1 0 8 0 +8 5
Vlag van Brasilië Brasilië 3 2 1 0 6 1 +5 5
Vlag van Pole Pole 3 1 0 2 2 5 -3 2
Vlag van Peru Peru 3 0 0 3 0 10 -10 0

14 Junie 1978
16:45
Vlag van Peru Peru 0 - 3
Rapport
Vlag van Brasilië Brasilië Estadio Ciudad de Mendoza, Mendoza
Toeskouers: 31 278
Skeidsregter: Nicolae Rainea (Roemenië)
Doelpunt na 15 minute 15', Doelpunt na 27 minute 27' Dirceu
Doelpunt na 72 minute 72' (straf) Zico

14 Junie 1978
19:15
Vlag van Argentinië Argentinië 2 - 0
Rapport
Vlag van Pole Pole Estadio Gigante de Arroyito, Rosario
Toeskouers: 37 091
Skeidsregter: Ulf Eriksson (Swede)
Kempes Doelpunt na 16 minute 16', Doelpunt na 72 minute 72'

18 Junie 1978
13:45
Vlag van Peru Peru 0 - 1
Rapport
Vlag van Pole Pole Estadio Ciudad de Mendoza, Mendoza
Toeskouers: 35 288
Skeidsregter: Pat Partridge (Engeland)
Doelpunt na 64 minute 64' Szarmach

18 Junie 1978
19:15
Vlag van Argentinië Argentinië 0 - 0
Rapport
Vlag van Brasilië Brasilië Estadio Gigante de Arroyito, Rosario
Toeskouers: 37 326
Skeidsregter: Károly Palotai (Hongarye)

21 Junie 1978
16:45
Vlag van Pole Pole 1 - 3
Rapport
Vlag van Brasilië Brasilië Estadio Ciudad de Mendoza, Mendoza
Toeskouers: 39 586
Skeidsregter: Juan Silvagno Cavanna (Chili)
Lato Doelpunt na 45 minute 45' Doelpunt na 13 minute 13' Nelinho
Doelpunt na 58 minute 58', Doelpunt na 63 minute 63' Roberto Dinamite

21 Junie 1978
19:15
Vlag van Argentinië Argentinië 6 - 0
Rapport
Vlag van Peru Peru Estadio Gigante de Arroyito, Rosario
Toeskouers: 37 315
Skeidsregter: Robert Wurtz (Frankryk)
Kempes Doelpunt na 21 minute 21', Doelpunt na 49 minute 49'
Tarantini Doelpunt na 43 minute 43'
Luque Doelpunt na 50 minute 50', Doelpunt na 72 minute 72'
Houseman Doelpunt na 67 minute 67'

Klein finale (vir die derde plek)[wysig]


24 Junie 1978
15:00
Vlag van Brasilië Brasilië 2 - 1
Rapport
Vlag van Italië Italië Estadio Monumental, Buenos Aires
Toeskouers: 69 659
Skeidsregter: Abraham Klein (Israel)
Nelinho Doelpunt na 64 minute 64'
Dirceu Doelpunt na 71 minute 71'
Doelpunt na 38 minute 38' Causio

Eindstryd[wysig]


25 Junie 1978
15:00
Vlag van Nederland Nederland 1 - 3 (e.t.)
Rapport
Vlag van Argentinië Argentinië Estadio Monumental, Buenos Aires
Toeskouers: 71 483
Skeidsregter: Sergio Gonella (Italië)
Nanninga Doelpunt na 82 minute 82' Doelpunt na 37 minute 37', Doelpunt na 104 minute 104' Kempes
Doelpunt na 115 minute 115' Bertoni
1978 Wêreldkampioen
Vlag van Argentinië Argentinië

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan:


Sokker-Wêreldbekertoernooie FIFA Logo (2010).svg

Uruguay 1930 · Italië 1934 · Frankryk 1938 · 1942 · Brasilië 1950 · Switserland 1954 · Swede 1958 · Chili 1962 · Engeland 1966 · Meksiko 1970 · Wes-Duitsland 1974 · Argentinië 1978 · Spanje 1982 · Meksiko 1986 · Italië 1990 · Verenigde State 1994 · Frankryk 1998 · Suid-Korea/Japan 2002 · Duitsland 2006 · Suid-Afrika 2010 · Brasilië 2014 · Rusland 2018 · Katar 2022