Fakenham

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Fakenham
WarMemorialFakenham(PhilipHalling)Jul2006.jpg
Ligging van Fakenham op 'n kaart (Norfolk)
Fakenham
Fakenham
Koördinate: 52°50′8″N 0°51′4″O Koördinate: 52°50′8″N 0°51′4″O
Staat Vlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
Land Vlag van Engeland Engeland
Graafskap County Flag of Norfolk.png Norfolk
Bevolking (2001)
 - Stad 7 357

Fakenham is 'n dorp in die Engelse graafskap Norfolk. Volgens die 2001-sensus het die dorp 'n bevolking van 7 357 gehad. Fakenham is padlangs ongeveer 30 km vanaf King's Lynn geleë en ongeveer 40 km vanaf Norwich.