Falie Oelschig

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Falie Oelschig Sportportaal
Volle naam Noël Herman Oelschig
Geboortedatum 14 Januarie 1979 (1979-01-14) (35 jaar oud)
Geboorteplek Bloemfontein, Suid-Afrika
Lengte 1,72 m
Gewig 75 kg
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Skrumskakel
Amateurklubs
1998-1999 Shimlas
korrek op .
Professionele klubs Wedst (pte)
2008-2011 Stade Français 76 (264)
korrek op .
Provinsiale/Staatspanne    
2000, 2004-’07
2001-2004
2011-huidig
Cheetahs
SWD Arende
Oostelike Provinsie
67
58
31
(27)
(185)
(39)
korrek op .
Super Rugby    
2002
2004
2006-’08
Stormers
Sharks
Cheetahs
5
7
36
(0)
(2)
(8)
korrek op .
Ander Inligting
Beroep Professionele rugbyspeler
Skool Grey-kollege
Universiteit Universiteit van die Vrystaat

Falie Oelschig (* 14 Januarie 1979, Bloemfontein) is ’n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Vrystaat, SWD Arende en Oostelike Provinsie uitgedraf het in die Curriebeker- en Vodacombekerreekse en vir die Stormers, Sharks en die Cheetahs in die Superrugbykompetisie.

Oelschig het die die Suid-Afrikaanse o/19 en o/21-spanne gespeel en vir die Suid-Afrikaanse A-span in 2004. Hy het van 2008 tot 2011 vir die Franse klub Stade Français gespeel.

Eksterne skakels[wysig]