Fall Out Boy

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Fall Out Boy
Fall Out Boy 2006 1.jpg
Fall Out Boy tydens 'n optrede in December 2006.
Alias FOB
Oorsprong Wilmette, Chicago, Illinois, VSA
Genre(s) Emo
Pop punk
Aktiewe jare 2001 - hede
Uitgewer(s) Island Records
Fueled by Ramen
Decaydance
Webwerf http://www.FallOutBoy.com
Lede Patrick Stump
Pete Wentz
Joe Trohman
Andy Hurley
Portal.svg Musiekportaal

Fall Out Boy is 'n musiekgroep wat musiek produseer vaagweg rondom die emo- en pop punk genres. Die groep het in 2001 in Wilmette naby Chicago tot stand gekom.