Federale stede van Rusland

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Die Russiese Federasie is opgedeel in 85 federale deelgebiede, waarvan 3 federale stede is: Moskou, Sewastopol en Sint Petersburg. Hierdie stede is deelgebiede uit eie reg en is nie soos ander stede deel van ’n groter deelgebied nie.

Federal cities of Russia1.png



Kaart# Kode ISO-kode Naam Vlag Wapen Federale distik Ekonomiese distrik Oppervl. (km²)[1] Bevolking
1 77 MOW Moskou Flag of Moscow.svg Coat of Arms of Moscow.svg Sentrale Sentrale 1 100 10 382 754
2 78 SPE Sint Petersburg Flag of Saint Petersburg Russia.svg Coat of Arms of Saint Petersburg (2003).svg Noordwestelike Noordewestelike 1 439 4 662 547

2014-ontwikkeling[wysig]

Op 18 Maart 2014 het die Krim en Sewastopol ná ’n referendum by Rusland aangesluit[2] en het Sewastopol Rusland se derde federale stad geword.[2] ’n Groot deel van die internasionale gemeenskap en die regering van die Oekraïne erken nie Sewastopol as deel van Rusland nie, maar beskou dit steeds as deel van die Oekraïne.[3]

Kaart# Kode ISO-kode Naam Vlag Wapen Federale distik Ekonomiese distrik Oppervl. (km²) Bevolking
3 (nog nie toegeken) UA-40 Sewastopol Flag of Sevastopol.svg COA of Sevastopol.svg (nog nie toegeken) (nog nie toegeken) 864 379 200

Verwysings[wysig]

Hierdie artikel is merendeels vertaal vanaf die Engelse Wikipedia-artikel [1]
Flag of Russia.svg Deelgebiede van die Russiese Federasie
             Republieke  AdigeaAltaiBasjkortostan (Basjkirië)BoerjatiëChakassiëDagestanIngoesjetiëJakoetiëKabardino-BalkariëKalmikiëKaratsjai-TsjerkessiëKareliëKomiKrimMari ElMordowiëNoord-Ossetië-AlaniëOedmoertiëTartarstanTsjetsjniëTsjoewasjiëTiwa
Krais  AltaiChabarofskKamtsjatkaKrasnodarKrasnojarskPermPrimorskiStawropolZabaikalski
Oblaste  AmoerArchangelskAstrachanBelgorodBrjanskIrkoetskIwanowoJaroslawlKaliningradKaloegaKemerowoKirofKoerganKoerskKostromaLeningradLipetskMagadanMoermanskMoskouNizjni NowgorodNowgorodNowosibirskOeljanofskOmskOrenburgOrjolPenzaPskofRjazanRostofSachalinSamaraSaratofSmolenskSwerdlofskTambofTjoemenToelaTomskTsjeljabinskTwerWladimirWologdaWoronezjWolgograd  
 Outonome oblast  Joodse
 Outonome okroegs  Chanto-MansiëJamalo-NenetsiëNenetsiëTsjoekotka
Federale stede  MoskouSewastopolSint Petersburg