Felicity Huffman

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Felicity Huffman
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Huffman by die 2006 Malibu Driekamp.

Naam Felicity Kendall Huffman
Geboorte 9 Desember 1962
Bedford, New York (VSA)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Noemenswaardige
rolprent(e)
Desperate Housewives
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Felicity Kendall Huffman (* 9 Desember 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is die bekendste vir haar rol as Lynette Scavo, die besige superma op die ABC-televisiereeks Desperate Housewives, wat haar 'n Emmy-toekenning besorg het. Sy het 'n Golden Globe-toekenning en 'n Academy-toekenningsnominasie vir haar rol as 'n transvrou in die onafhanklike rolprent Transamerica ontvang.

Eksterne skakels[wysig]

Commons
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: