Felix du Plessis

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Felix du Plessis Sportportaal
Volle naam Felix du Plessis
Geboortedatum 24 November 1919
Geboorteplek Steynsburg, Suid-Afrika
Sterftedatum 1 Mei 1978 (op 58)
Sterfteplek Stilfontein
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Slot
Amateurspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Vereeniging
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
Transvaal
Nasionale span(ne)
Jare Land Weds (pte)
1949 Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 3

Felix du Plessis (24 November 1919, Steynsburg - 1 Mei, 1978, Stilfontein) is 'n Springbokrugbyspeler en Suid-Afrika se twintigste Springbokkaptein. Felix is die vader van Morné du Plessis, Suid-Afrika se ses-en-dertigste Springbokkaptein. Hulle is die enigste pa-en-seun kombinasie wat nog Springbokkapteins was. Felix was ook die Springbokafrigter gedurende 1964.

Bron[wysig]

Eksterne skakels[wysig]