Fidjiaanse Hindi

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
(Aangestuur vanaf Fidji Hindi)
Spring na: navigasie, soek
Fidjiaanse Hindi
Fiji Baat
Gepraat in: Vlag van Fidji Fidji
Vlag van Australië Australië
Vlag van Verenigde State Verenigde State 
Gebied: Oseanië
Totale sprekers: 380 000[1]
Taalfamilie: Indo-Europees
 Indo-Iranies
  Indo-Aries
   Hindoestani
    Fidjiaanse Hindi 
Skrifstelsel: Devanagari en Latynse alfabet 
Amptelike status
Amptelike taal in: Vlag van Fidji Fidji
Gereguleer deur: geen
Taalkodes
ISO 639-1: geen
ISO 639-2:
ISO 639-3: hif 
Verspreiding van Fidjiaanse Hindi

Fidjiaanse Hindi (Fiji Baat) is 'n Indo-Europese taal wat deur mense van Indiese oorsprong wat in Fidji woon gepraat word. Dit is baie anders as die standaard Hindi wat in Indië gepraat word en die verhouding tussen die twee tale is soortgelyk aan dié tussen Nederlands en Afrikaans. Die taal is saamgestel uit die Oos-Hindi dialekte (Bhojpuri en Awadhi) met verskeie Engelse en Fidjiaanse woorde. Fidjiaanse Hindi is een van drie amptelike tale van Fidji.[2]

Verwysings[wysig]

  1. (en) ethnologue.com: Fiji Hindi.
  2. (en) Dr. A. Tschentscher, LL. M.. “Section 4 of Fiji Constitution”. www.servat.unibe.ch. URL besoek op 25 Augustus 2012.
Wikipedia
Sien gerus Wikipedia se uitgawe in Fidjiaanse Hindi