Fisantagtiges

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Phasianidae
Phasianus colchicus
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Galliformes
Familie: Phasianidae
Horsfield, 1821
Subfamilies

Meleagridinae
Perdicinae
Phasianinae
Tetraoninae

Die fisantagtiges (Phasianidae) is 'n familie van kleurryke voëls in die orde van Hoendervoëls (Galliformes). Die familie omvat ongeveer 50 genusse met 181 spesies.[1] Dit sluit onder ander fisante, kalkoene, kwartels, patryse en poue in.

Spesies in die familie woon op die grond. Hulle kom in verskeie groottes voor, maar is oor die algemeen vetterig met relatief breë, kort vlerke. Baie het 'n spoor agter op hul bene. Mannetjies van die groter spesies is dikwels helderkleurig. Hulle eet tipies sade, wat hulle aanvul met insekte en bessies.

Taksonomie[wysig]

Sien ook[wysig]

Wikispecies
Wikispecies het meer inligting oor:

Verwysings[wysig]