FishBase

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
FishBase
Fblogo.jpg
Tipe webblad Databasis
Outeur Daniel Pauly en Rainer Froese
Huidige status Aktief
URL www.fishbase.org

FishBase (Afrikaans: Visbasis) is 'n uitgebreide databasis met inligting oor visspesies (veral vin-visse).[1] Dit is die grootste en mees besoekte aanlyn databasis oor volwasse vin-visse op die Internet.[2] Oor tyd het dit gegroei tot 'n dinamiese en veelsydige ekologiese verwysingsraamwerk, wat gereeld in wetenskaplike publikasies aangehaal word.[3][4]

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. Froese R and Pauly D (eds) (2000) FishBase 2000: concepts, design and data sources ICLARM, Philippines.
  2. Marine Fellow: Rainer Froese Pew Environment Group.
  3. Stergiou KI and Tsikliras AC (2006) Scientific impact of FishBase: A citation analysis In: Palomares MLD, Stergiou KI and Pauly D (eds.), Fishes in Databases and Ecosystems. Fisheries Centre, Research reports 14(4): 2–6.
  4. References Citing FishBase FishBase. Laas op 5 Julie 2010 gewysig. Besoek op 20 Julie 2011.