Fisherhaven

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Fisherhaven
Ligging van Fisherhaven op 'n kaart (Wes-Kaap)
Fisherhaven
Fisherhaven
Koördinate: 34°21′39″S 19°7′47″O Koördinate: 34°21′39″S 19°7′47″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Wes-Kaap
Distriksmunisipaliteit Overberg
Plaaslike Munisipaliteit Overstrand
Tydsone SAST (UTC+2)

Fisherhaven is 'n klein dorpie in die Suid-Afrikaanse provinsie Wes-Kaap, sowat 17 km vanaf Hermanus. Fisherhaven ressorteer onder die Overstrand Plaaslike Munisipaliteit. Die Botrivier se monding is hier geleë.

Sien ook[wysig]