Fjodor die Swarte

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Fjodor Rostislawitsj
Fjodor die Swarte

Portret van Fjodor Rostislawitsj


Feodale prins van Jaroslawl
Ampstermyn
ca. 1260 – 1299
Voorafgegaan deur Anastasia V
Opgevolg deur David F.

1ste Feodale prins van Mozhajskij
Ampstermyn
1275 – 1299
Voorafgegaan deur Amp gestig
Opgevolg deur  ?

Groothertog van Smolensk
Ampstermyn
1279 – 1297
Voorafgegaan deur Michael Rostislawitsj
Opgevolg deur Alexander Glebowitsj

Persoonlike besonderhede
Geboorte 1 September 1233 of ca. 1240
Smolensk
Sterfte 1299
Jaroslawl
Eggenoot/eggenote Anastasia V (Prinses van Jaroslawl)
Anna, dogter van Khan Meng-Timur
Religie Oosters-Ortodokse Kerk

Hertog Fjodor Rostislawitsj, ook bekend as Fjodor die Swarte (Russies: Феодор Ростиславич Черный; c. 1230 – 1298), was die heerser van Smolensk en Jaroslawl en is ’n heilige van die Russies-Ortodokse Kerk . Hy was ’n prominente fguur in die politiek van Middeleeuse Rusland.

Sien ook[wysig]

Verwysings[wysig]