Flannery O'Connor

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flannery O'Connor
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Flannery O'Connor in 1947

Geboortenaam Mary Flannery O'Connor
Gebore 25 Maart 1925
Savannah, Georgia
Oorlede 3 Augustus 1964 (op 39)
Milledgeville, Baldwin County, Georgia
Nasionaliteit Vlag van Verenigde State Verenigde State
Ouers Edward F. O'Connor
Regina Cline
Beroep Romanskrywer, kortverhaalskrywer, essayis
Bekend vir Wise Blood, The Violent Bear It Away, A Good Man Is Hard To Find

Mary Flannery O'Connor (25 Maart 1925 - 3 Augustus 1964) was 'n Amerikaanse novelle-, kortverhaal en opstelskryfster. As belangrike stem in Amerikaanse literatuur, het O'Connor twee novelle en 32 kortverhale laat verskyn, benewens 'n aantal resensies en kommentare. Binne die Amerikaanse konteks was sy 'n Suidelike skryfster wat dikwels 'n Suidelike gotiese styl aangewend het en aansienlik staatgemaak het op streeksmilieus en groteske karakters. O'Connor se geskrifte het ook haar eie Rooms Katolieke geloof weerspieël, en dikwels kwessies aangaande moraliteit en etiek ondersoek.