Flic-en-Flac

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Flic-en-Flac
Strandmeer te Flic-en-Flac
Strandmeer te Flic-en-Flac
Koördinate: 20°16′47.21″S 57°21′59.23″O Koördinate: 20°16′47.21″S 57°21′59.23″O
Land Vlag van Mauritius Mauritius
Distriksraad Rivière Noire
Tydsone MUT (UTC+4)

Flic-en-Flac is 'n kusdorpie in die westelike deel van die eiland van Mauritius, in die distrik van Rivière Noire.[1] Die openbare wit strand is een van die langste en mooiste op die eiland en sy strandmeer word beskerm deur die omliggende koraalriwwe. Die strand bied asemrowende uitsigte oor die Indiese Oseaan horison en van Le Morne Brabant skiereiland geleë in die suidweste van Mauritius.

Flic-en-Flac is ook die tuiste van sommige van die mees luukse hotelle in Mauritius en die Tamarinstrand is slegs 'n paar kilometer weg geleë.

Verwysings[wysig]

  1. Flic en flac - Mauritius”. travelmauritius.info. URL besoek op 24 August 2012.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.