Florent Malouda

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Florent Malouda

Florent Malouda (gebore 13 Junie 1980 in Cayenne, Frans-Guyana, Frankryk) is 'n Fransee sokkerspeler. Hy het vir die Franse nasionale sokkerspan uitgedraf.

Loopbaan[wysig]

Seisoen Klub Land Kompetisie Wedstryde Doelpunte
1996/00 LB Châteauroux Vlag van Frankryk Frankryk Ligue 2
2000/03 EA Guingamp Vlag van Frankryk Frankryk Ligue 2
2003/07 Olympique Lyonnais Vlag van Frankryk Frankryk Ligue 1
2004/05 Chelsea FC Vlag van Engeland Engeland Premier League