Fluistergewelf

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Die gewelf van die Statuary Hall

'n Fluistergewelf is 'n ruimte wat die vorm van 'n sferoïed het, of dit benader deurdat sommige oppervlaktes soos die mure en gewelf ellipties gevorm is. As mens dan by een brandpunt staan kan mens 'n fluistergesprek voer met iemand wat by die ander brandpunt staan.

Voorbeelde[wysig]

Caltech in die VSA doen navorsing oor optiese fluistergewelwe wat tot dusver nie groter as 40 mikrometer in deursnee is nie en gefilter moet word om waargeneem te kan word.

Eksterne skakels[wysig]