Fordsburg

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Fordsburg
Ligging van Fordsburg op 'n kaart (Johannesburg)
Fordsburg
Fordsburg
Koördinate: 26°12′24″S 28°1′24″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie Gauteng
Metropolitaanse Munisipaliteit Stad Johannesburg
Oppervlak
 - Stad 0,92 km²  (0,4 vk m)
Bevolking (2001)
 - Stad 3 007
 - Digtheid 3 268/km² (8 464,1/myl2)
Tydsone SAST (UTC+2)

Fordsburg is 'n voorstad van Johannesburg in Suid-Afrika in die voormalige Area 8. Dit is hoofsaaklik 'n residensiële voorstad, hoewel dit ook talle winkels en fabrieke huisves.

Vandag is Fordsburg 'n sentrum van Indiese en Pakistani-kultuur, omdat dit 'n groot Indiese en Pakistanse bevolking het. In Fordsburg is daar baie halaal-restaurante. Die Oriental Plaza wat in Fordsburg geleë is, is deur die Apartheidsregering as 'n groot winkelsentrum vir Indiese winkels geskep. Dit is 'n groot trekpleister in Fordsburg.

Sien ook[wysig]