Forsyth Barr-stadion

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Forsyth Barr-stadion by Universiteitsplaza
Forsyth Barr-stadion
Vollenaam Forsyth Barr-stadion by Universiteitsplaza
Vorige naam(e) Nieu-Carisbrook, Dunedinstadion, Awateastraatstadion, Otagostadion
Ligging Anzaclaan, Loganpark, Dunedin, Nieu-Seeland
Koördinate 45°52′9″S 170°31′28″O
Eerste sooi gespit Mei 2009
Geopen 5 Augustus 2011
Eienaar Dunedin Stadsraad
Operateur Dunedin Venues Management Ltd.
Oppervlak Gras
Boukoste $198.3 miljoen NZD
Argitek Jasmax
Populous
Tuisveld van Highlanders (Superrugby) (2011-)
Otago (ITM-beker) (2012-)
Otago United (sokker) (2011-)
Kapasiteit
30,748 (rugby/sokker)
36,000 (konserte)

Die Forsyth Barr-stadion (amptelik die Forsyth Barr-stadion by Universiteitsplaza) is 'n sportstadion in Dunedin, Nieu-Seeland.[1][2] Tydens die bouproses het die stadion ook bekend gestaan as Dunedinstadion, Awateastraatstadion, Nieu-Carisbrook of sy nie-kommersiële naam wat gebruik was tydens die Rugbywêreldbeker 2011, Otagostadion.[3]

Die stadion is op 5 Augustus 2011 deur die premier van Nieu-Seeland, John Key, geopen waardeur dit Carisbrook as die tuisveld van die Highlanders in Superrugby, en van die Otago Rugbyvoetbalunie in die ITM-beker vervang het. Die stadion het vier wedstryde tydens die Rugbywêreldbeker 2011 aanbied.

Verwysings[wysig]

  1. (en) Price, Mark (30 Januarie 2009). “Dunedin company Forsyth Barr puts name to stadium”. Otago Daily Times. URL besoek op 29 Januarie 2009.
  2. (en) Craymer, Lucy (30 Januarie 2009). “Forsyth Barr ignores recession to buy Otago stadium naming rights”. National Business Review. URL besoek op 29 Januarie 2009.
  3. (en) Stadium nears completion”. Otago Daily Times. URL besoek op 13 Junie 2011.

Eksterne skakels[wysig]

Commons-logo.svg
Wikimedia Commons het meer media verwant aan: