Fotovoltaïese energie

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Fotovoltaïese energie is sonenergie wat deur middel van fotovoltaïese selle of sonpanele direk in elektrisiteit omgeskakel word. Die produksie van fotovoltaïese selle het die afgelope jare drasties toegeneem. In 2005 was die totale nominale spitskrag van geïnstalleerde sonpanele omtrent 3 700 MW — 'n styging van 42% teenoor die vorige jaar.

Sien ook[wysig]