Fourie du Preez

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Fourie du Preez Sportportaal
Fourie du Preez 2007.jpg
Volle naam Petrus Fourie du Preez
Geboortedatum 24 Maart 1982 (1982-03-24) (32 jaar oud)
Geboorteplek Pretoria , Suid-Afrika
Lengte 1,82 m
Gewig 91 kg
Rugbyloopbaan
Posisie(s) Skrumskakel
Amateurklubs
Tukkies
korrek op .
Professionele klubs Wedst (pte)
2011- Suntory Sungoliath 24 (20)
korrek op 17 Augustus 2013.
Provinsiale/Staatspanne    
2002-2011 Blou Bulle 51 (100)
korrek op 17 Augustus 2013.
Super Rugby    
2003-2011 Bulls 112 (110)
korrek op 17 Augustus 2013.
Nasionale span(ne)    
2004- Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika 65 (70)
korrek op 30 Oktober 2013.
Ander Inligting
Beroep Professionele Rugbyspeler
Skool Afrikaanse Hoër Seunskool, Pretoria
Universiteit Universiteit van Pretoria

Petrus Fourie du Preez (gebore op 24 Maart 1982 in Pretoria, Suid-Afrika) is 'n Suid-Afrikaanse rugbyspeler wat vir die Blou Bulle in die Curriebeker en die Bulls in die Super 14 gespeel het.

Sedert 2011 is hy gekontrakteer deur Suntory Sungoliath om vir dié Japanese span in die "All Japan Rugby Football Championship" te speel.

Hy was egter in 2013 weer beskikbaar vir sekere van die Springbokke se toetse, tot die verligting van die keurders en die ondersteuners.

Eksterne skakels[wysig]