Frédéric Mistral

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Frédéric Mistral
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 8 September 1830
Maillane, Frankryk
Oorlede 25 Maart 1914
Maillane, Frankryk
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Beroep digter
Eerbewyse Nobelprys vir Letterkunde (1904)
Frédéric Mistral
Standbeeld van Frédéric Mistral in Arles

Frédéric Mistral (8 September 1830 - 25 Maart 1914) was 'n Franse digter. Hy was die leier van die 19de eeuse herlewing van Oksitaans, 'n taal van die gebied. In 1904 deel hy die Nobelprys vir Letterkunde met Jose Echegaray y Eizaguirre vir sy bydrae tot die letterkunde en filologie.

Kort biografie[wysig]

Frédéric Mistral is gebore in Maillane, in die Bouches-du-Rhône département van Frankryk. Hy studeer in die regte aan die Universiteit van Aix-en-Provence en, welaf genoeg om nie te hoef te werk nie, spandeer sy lewe daaraan om Oksitaans weer op die been te bring. Hy ontwikkel byvoorbeeld 'n woordeboek in Oksitaans, en stig 'n etnografiese museum in Arles. Hy sterf ook in Maillane.

Bibliografie[wysig]

Poësie[wysig]

Prosa[wysig]

  • La Reino Jano (Koningin Johanna) - 1890
  • Prose d'Armana, 3 volumes kortverhale - 1926-1929

Nie-fiksie[wysig]

  • Moun espelido (My oorsprong), 'n memoir - 1906

Eksterne skakels[wysig]

Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.