Frýdlant

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek

Frýdlant
Friedland
Frydlant centrum.JPG

Kaart Wapen
Map cz Frýdlant kroton.svg
Frýdlant CoA CZ.svg
Vlag
 Land Flag of the Czech Republic.svg Tsjeggië
 Kraj (gewes) Flag of Liberec Region.svg Liberecký kraj
 Okres (distrik) Liberec
 Koördinate 50°55′N 15°04′O
 Stigting (eerste verwysing) 1278
 Stadstatus 1537
 Oppervlakte:  
 - Totaal 31,62 vk km
 Hoogte bo seevlak 295 m
 Bevolking:  
 - Totaal (1 Januarie 2011) 7 590
 - Bevolkingsdigtheid 240/vk km
 Tydsone UTC +1 (MET)
 - Somertyd UTC +2
 Klimaat  
 - Tipe -
 - Gemiddelde jaarlikse temperatuur -
 - Gem. temp. Januarie/Julie -
 - Gemiddelde jaarlikse neerslae -
 Burgemeester Dan Ramzer
 Amptelike Webwerf mesto-frydlant.cz

Frýdlant, ter onderskeiding van gelyknamige nedersettings soms ook Frýdlant v Čechách (ˈfriːdlant ˈf tʃɛxaːx, "Frýdlant in Tsjeggië") genoem, is 'n klein stad met 'n bevolking van sowat 7 600 aan weerskante van die Smědá-rivier in Tsjeggië. Dit maak deel uit van die Noord-Boheemse administratiewe gewes Liberec en is aan die voet van die Ysergebergte geleë.

Een van die bekendste besienswaardighede in Frýdlant is hertog Albrecht von Wallenstein se kasteel Frýdlant wat op 'n 60 meter hoë basaltrots gebou is.