François Chabot

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
François Chabot
’n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Gebore 23 Oktober 1756
Saint-Geniez-d'Olt
Oorlede 5 April 1794
Parys
Nasionaliteit Vlag van Frankryk Frankryk
Bekend vir Augustin en religion

François Chabot (23 Oktober 1756 - 5 April 1794) was 'n radikale politikus tydens die Franse Rewolusie. As gewese Kapusyne-monnik het hy in die Konvent as fanatieke Cordelier bekend gestaan. Hy het onder meer voorgestel dat die katedraal Notre-Dame in Parys tot Tempel van die Rede omvorm word. As een van Danton se aanhangers word hy in 1794 onthoof.