Franck Ribéry

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Franck Ribéry

Franck Ribéry (gebore 7 April 1983 in Boulogne-sur-Mer) is 'n Franse sokkerspeler. Hy het vir die Franse nasionale sokkerspan uitgedraf.

Loopbaan[wysig]

Seisoen Klub Land Kompetisie Wedstryde Doelpunte
2000/02 US Boulogne Vlag van Frankryk Frankryk Ligue 2
2002/03 Olympique Alès Vlag van Frankryk Frankryk Championnat de France amateur
2003/04 Stade Brestois Vlag van Frankryk Frankryk Ligue 1
2004/05 FC Metz Vlag van Frankryk Frankryk Championnat National
2005 Galatasaray S.K. Vlag van Turkye Turkye Süper Lig
2005/07 Olympique de Marseille Vlag van Frankryk Frankryk Ligue 1
2007/ FC Bayern München Vlag van Duitsland Duitsland Bundesliga