Francois Brummer

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Francois Brummer Sportportaal
Volle naam Francois Brummer
Geboortedatum 17 Mei 1989 (1989-05-17) (25 jaar oud)
Geboorteplek Pretoria, Suid-Afrika
Lengte 1,83 m
Gewig 91 kg
Skool Hoërskool Waterkloof
Beroep Professionele rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Losskakel
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2008-2011
2012-huidig
Blou Bulle
Griekwas
45
16
(455)
(115)
korrek soos op 6 Oktober 2012.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2010-2011 Bulls 5 2
korrek soos op 22 September 2012.

Francois Brummer (gebore in Pretoria op 17 Mei 1989) is 'n rugbyspeler wat vir die Griekwas op losskakel in die Curriebeker en Vodacombeker speel. Brummer het voorheen vir die Blou Bulle in die Curriebekerreeks gespeel, asook 5 wedstryde vir die Bulls in Superrugby.