Francois de Klerk

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Francois de Klerk Sportportaal
Volle naam Francois de Klerk
Bynaam Faf
Geboortedatum 19 Oktober 1991 (1991-10-19) (22 jaar oud)
Geboorteplek Nelspruit, Suid-Afrika
Lengte 1,72 m
Gewig 80 kg
Skool Hoërskool Waterkloof
Beroep Professionele Rugbyspeler
Rugbyloopbaan
Loopbaan as speler
Posisie(s) Skrumskakel
Provinsiale- / Staatspanne
Jare Klub / span Weds (pte)
2012– Pumas 46 (15)
korrek soos op 28 Februarie 2014.
Superrugby
Jare Klub / span Weds (pte)
2014- Lions 3 5
korrek soos op 10 Maart 2014.

Francois "Faf" de Klerk (gebore in Nelspruit, 19 Oktober 1991) is ’n rugbyspeler wat vir die Lions op skrumskakel speel in die Superrugbyreeks. [1] Hy het vir die Pumas in die Curriebeker- en Vodacombeker-reekse gespeel.

Eksterne skakels[wysig]

Verwysings[wysig]

  1. {{{author}}}, 2014 Lions Super Rugby squad, Lions, 11 Februarie 2014.
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.