Frank Rautenbach

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Frank Rautenbach
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Frank Rautenbach in Hansie (rolprent) as Hansie Cronjé.

Geboorte 12 Mei 1972
Oos-Londen
Nasionaliteit Suid-Afrika
Beroep(e) Akteur
Noemenswaardige
rolprent(e)
Hansie (rolprent)
Faith Like Potatoes
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Francois (Frank) Rautenbach (12 Mei 1972, Oos-Londen, Suid-Afrika -) is 'n bekende Suid-Afrikaanse akteur.

Filmografie[wysig]

Rautenbach speel die hoofrol in die volgende rolprente:

Rautenbach het ook die rol van Tiaan Terreblanche in 7de Laan (2000) vertolk.

Eksterne skakels[wysig]