Fredi Nest

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Fredi Nest
Fredi Nest.jpg
Geboortenaam Fredi Nester Esterhuizen
Afsterwe 25 Maart 1959
Beroep(e) Sanger
Webwerf fredinestmusician.co.za
Portal.svg Musiekportaal

Fredi Nester Esterhuizen (25 Maart 1959 -) is 'n bekende Afrikaanse liedjieskrywer en sanger. Van sy populêre liedjies sluit in: Getoor, Sê My, Meer En Meer, Hey DJ en Bly Net Naby My.

Biografie[wysig]

Fredi is op 25 Maart 1959 in Johannesburg, Suid-Afrika gebore en is die oudste van vyf kinders. Hy het al van kleintyd af gesing en kitaar gespeel, maar het eers in sy laat dertigs besluit om musiek sy loopbaan te maak. In 1995 word sy debuut album, Memory Train, uitgereik.

In 1996 ontvang hy die IBA-prys vir Listen To Me, as die mees gespeelde liedjie op gemeenskapradiostasies.

Fredi woon tans in Pretoria waar hy vir homself 'n ateljee gebou het.

Diskografie[wysig]

Van Fredi se albums sluit in:

  • Memory Train, 1995
  • Leave a Light On in, 1997
  • Wie Is Jy?, 1999
  • Goue Gunstelinge, 2001
  • Kom na my toe, 2003
  • Sê My, 2005
  • Hey DJ, 2006
  • Kom kry vir jou, 2007
  • Grootste Treffers LIVE (DVD), 2007
  • Vrystaat Limousine, 2008 SELECT
  • Dronkverliefverslaafaanjou, 2010 SELECT
  • Grootste Treffers, 2011 SELECT
  • Begin By My, 2012 SELECT

Sien ook[wysig]

Eksterne skakels[wysig]