Frere

in Wikipedia, die vrye ensiklopedie
Spring na: navigasie, soek
Frere
Ligging van Frere op 'n kaart (KwaZulu-Natal)
Frere
Frere
Koördinate: 28°53′0″S 29°46′0″O
Land Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika
Provinsie KwaZulu-Natal
Distriksmunisipaliteit uThukela
Plaaslike Munisipaliteit Umtshezi
Tydsone SAST (UTC+2)

Frere is 'n klein dorpie en spoorweghalte in KwaZulu-Natal, Suid-Afrika. Die dorpie is vernoem na sir Bartle Frere, goewerneur van die Kaapkolonie van 1877 tot 1880. Die dorpie was tydens die Tweede Vryheidsoorlog vir 'n tydlank die hoofkwartier van sir Redvers Buller. Die dorpie is 25 km oos van Winterton.

Sien ook[wysig]

Bron[wysig]